BULLETIN SPORTNUUS 13 Junie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy sal voortgaan met sy span-rotasiebeleid nadat hy verlede jaar 50 spelers in 13 toetse gebruik en 12 nuwelinge ingespan het. Erasmus het nege nuwelinge in sy groep van 55 […]
BULLETIN 13 June 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Government is monitoring a new Covid-19 variant emerging in parts of Asia# An FNB economist says South Africa’s mining activity remains under pressure due to global uncertainty# And motorsport: Max Verstappen will be banned for one race if he collects just one […]
BULLETIN 13 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering monitor die nuwe Covid-19-variant in dele van Asië# Iran sê Israel en Amerika gaan betaal vir die aanvalle op sy kernaanlegte# En motorsport: Verstappen kan vir ‘n wedren geskors word as hy dié maand nog ‘n strafpunt kry # Die minister […]
BULLETIN 13 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Iran says Israel and the US will pay dearly for the strikes on its nuclear sites# Solidarity urges government to scrap black empowerment with the G20 spotlight on South Africa# And motorsport: Verstappen will be banned for one race if he collects […]
BULLETIN 13 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Iran sê Israel en Amerika sal duur betaal vir die aanvalle op sy kerninstellings# Solidariteit sê die regering moet swart bemagtiging skrap met die G20-kollig op Suid-Afrika# En motorsport: Verstappen sal vir ‘n wedren geskors word as hy dié maand nog ‘n strafpunt […]
BULLETIN 13 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Iran sê Israel en die VSA sal duur betaal vir die aanvalle op sy kerninstellings# Solidariteit sê die regering moet swart bemagtiging skrap met die G20-kollig op Suid-Afrika# Nersa registreer 160 nuwe opwekkingsinstellings# En motorsport: Verstappen sal vir een wedren geskors word as hy […]
BULLETIN 13 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Iran says Israel and the US will pay dearly for the strikes on its nuclear sites# Solidarity urges the government to scrap black empowerment with the G20 spotlight on South Africa# Nersa registers 160 new generation facilities# And motorsport: Verstappen will […]
BULLETIN 13 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Israel het ‘n ongekende aanval op Iran se kerninstellings uitgevoer# Action Society sê die land se moordsyfer is hoër as die oorlogsterftes in Gaza# En atletiek: Armand Duplantis lewer nog ‘n uitstekende vertoning in Oslo # Israel se weermag het bevestig dat hy […]
BULLETIN 13 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Israel has launched an unprecedented attack on Iran’s nuclear sites# Action Society says the country’s murder rate exceeds the Gaza war fatalities# And athletics: Armand Duplantis delivers another stellar performance in Oslo # The Israeli Defence Force has confirmed that it carried […]
BULLETIN 13 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Israel het ‘n ongekende aanval op Iran se kerninstellings uitgevoer# Action Society sê die land se moordsyfer is hoër as die oorlogsterftes in Gaza# En atletiek: Armand Duplantis lewer nog ‘n uitstekende vertoning in Oslo Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]