BULLETIN 13 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die sterftesyfer in die Oos-Kaap vloede styg tot 79# Die terugkeer van Suid-Afrikaanse soldate uit die DRK word vertraag# En tennis: Wimbledon se enkelspel-kampioene wen vanjaar 72,6-miljoen-rand elk # Die sterftesyfer in die Oos-Kaapse vloede het tot 79 gestyg nadat reddingspanne die liggaam […]
BULLETIN 13 June 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa commends the quick forensic response for a dignified handling of Eastern Cape flood victims# Global airlines cancel or reroute flights after Israel’s attack on Iran# And rugby: Two Blitzboks stars join the Springbok Sevens ‘A’ squad for the Africa […]
BULLETIN 13 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa loof forensiese spanne vir spoedige optrede en die menswaardige hantering van Oos-Kaapse vloedslagoffers# Internasionale lugrederye kanselleer of herlei vlugte na Israel se aanval op Iran# En rugby: Blitsbok-sterre versterk die Springbok Sewes-A-span vir ‘n toernooi in Mauritius # President Cyril Ramaphosa het […]
BULLETIN 13 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A top crime intelligence cop is arrested over a sex worker burglary scandal# Trump says Iran must make a deal before it is too late# And cricket: The Proteas need 282 runs to be the World Test champions # The chief financial […]
BULLETIN 13 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Senior offisier van die polisie se Misdaadintelligensie-afdeling vas oor sekswerker-inbraakskandaal# Trump waarsku Iran om ‘n ooreenkoms te bereik voor dit te laat is # En krieket: Suid-Afrika het 282 lopies nodig om tot toetskampioen gekroon te word # Die finansiële hoof van die […]
BULLETIN 13 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Sassa provides Eastern Cape flood victims with blankets and essentials# The EU calls for restraint and to refrain from retaliation after Israel attacks Iran# And rugby: The Currie Cup First Division starts tomorrow # The SA Social Security Agency will provide support to […]
BULLETIN 13 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Sassa voorsien Oos-Kaapse vloedslagoffers van komberse en noodsaaklikhede# EU versoek alle partye om hulle te weerhou van vergelding nadat Israel vir Iran aanval# En rugby: Die Eerste Afdeling van die Curriebeker skop môre af # Die maatskaplike sekerheidsagentskap Sassa gaan Oos-Kaapse gesinne wat […]
BULLETIN 13 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # An Eastern Cape school principal lays charges against Malema and Mbalula over false rape allegations# The African Union expresses grave concern after Israel strikes nuclear targets in Iran# And equestrian sports: The Australian Olympian Heath Ryan is suspended for whipping a horse […]
BULLETIN 13 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Oos-Kaapse skoolhoof lê strafregtelike klagtes teen Malema en Mbalula oor vals aantygings van verkragting# Die Afrika-Unie is diep bekommerd nadat Israel kernteikens in Iran aanval# En ‘n Australiese Olimpiese atleet word geskors oor die mishandeling van ‘n perd # Die hoof van […]
BULLETIN 13 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Vergelegen Estate White 2023 is as die beste Suid-Afrikaanse witwyn gekroon op die gesogte 2025 Internasionale Wynuitdaging. Die kompetisie, wat wêreldwye aansien geniet, het die wyn van Somerset-Wes in Kaapstad geprys vir sy elegansie, minerale karakter en lewendige geure. Besturende direkteur Wayne Coetzer […]