BULLETIN 26 Augustus 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Green Connection en Natural Justice sê die stryd om te verseker dat Suid-Afrika na ‘n billike energie- en ekonomiese toekoms oorskakel, is steeds ‘n opdraande stryd. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het vroeër die maand die regering se goedkeuring van TotalEnergies se blok-boorplanne aan die kus […]
BULLETIN 26 August Good afternoon, here is your Good News: # Shoprite has reassured South Africans that its new smart Xpress Trolley pilot will not threaten jobs. The trial, running at Checkers Hyper Brackenfell and Checkers Constantia in Cape Town, introduces 20 high-tech trolleys allowing customers to scan items, track totals, and pay directly from […]
BULLETIN 26 August 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Justice Ministry will brief the media on the delay of the Madlanga commission’s hearings# The Western Cape government condemns the deadly taxi violence# And cycling: Team Visma starts Vuelta a España’s stage three despite the theft of 18 bikes # The […]
BULLETIN 26 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Ministerie van Justisie sal die media vandag inlig oor die uitstel van die Madlanga-kommissie# Die Wes-Kaapse regering veroordeel die dodelike taxigeweld# En 18 fietse van ‘n Nederlandse span word gesteel tydens ‘n tydren in Spanje # Die Ministerie van Justisie en Staatkundige […]
BULLETIN SPORTS NEWS 26 August 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: Springbok Women head coach Swys de Bruin says they must now move their focus to Italy after thrashing Brazil 66-6 in their first World Cup match on Sunday. Number eight Aseza Hele […]
BULLETIN SPORTNUUS 26 Augustus 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Die hoofafrigter van die Springbok-vrouespan, Swys de Bruin, sê hulle fokus skuif nou na Italië nadat hulle Brasilië met 66-6 vermorsel het in hulle eerste Wêreldbeker-wedstryd. Nommer agt, Aseza Hele, het drie van Suid-Afrika se […]
BULLETIN 26 August 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Madlanga commission’s hearings are delayed due to infrastructure procurement issues# The UN chief calls for an investigation into the deadly hospital airstrikes in Gaza# And tennis: First round victories for South Africa’s Harris and Spaniard Alcaraz at the US Open # […]
BULLETIN 26 Augustus 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie se verhore word uitgestel weens probleme met infrastruktuur-verkryging# Die TLU SA sê daar is geen tasbare vordering met die hantering van die bek-en-klouseer-uitbreking nie# En die hoof van die Verenigde Nasies vra ‘n ondersoek na die dodelike lugaanvalle in Gaza # […]
BULLETIN 26 August 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says a fair free-market system is needed to fix the trade crisis with the US# Four new foot and mouth disease cases have been recorded in the Free State# And tennis: South Africa’s Lloyd Harris and Spaniard Carlos Alcaraz […]
BULLETIN 26 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus sê ’n regverdige vryemarkstelsel is nodig om die handelskrisis met Amerika te herstel# BOSA gee drie name aan Ramaphosa om as ambassadeur in Washington te oorweeg# En tennis: Lloyd Harris van Suid-Afrika en die Spanjaard Carlos Alcaraz wen in die […]