BULLETIN 16 June 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The SANDF’s third troop cohort is expected home today from the DRC Mission# Canada commits to strengthening its ties with South Africa # And, the Table Mountain fire is contained, but the public is urged to avoid trails # The third cohort […]
BULLETIN 16 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa and Canadian Prime Minister Mark Carney hold bilateral talks at G7 Summit in Canada# The Gift of the Givers intensifies the search and recovery efforts after the Eastern Cape flooding# And, an elderly couple has been gunned down in […]
BULLETIN Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Cyril Ramaphosa en die Kanadese eerste minister, Mark Carney voer bilaterale gesprekke by die G7-beraad in Kanada # Die organisasie Gift of the Givers verskerp soek- en reddingspogings na Oos-Kaapse oorstromings# ‘n Bejaarde egpaar is doodgeskiet in die parkeerterrein van ‘n winkelsentrum in Rustenburg […]
BULLETIN 16 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A political analyst says the government of national unity has an identity crisis as it turns a year old# South Africans are urged to be vigilant as new Covid-19 variant spreads globally # And, South Africa’s Rayno Nel wins the Strongman Championship […]
BULLETIN 16 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Politieke ontleder sê die regering van nasionale eenheid het na een jaar ‘n identiteitskrisis # Suid-Afrikaners word gewaarsku teen die nuwe COVID-19-variant wat wêreldwyd versprei # En, Suid-Afrika se Rayno Nel wen die Sterkman-kampioenskap in Holland # Die politieke ontleder Bheki Mngomezulu sê die […]
BULLETIN 16 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # ActionSA will release the first-ever review of the Government of National Unity# The Forum for South Africa rejects the National Dialogue# And, Israel’s El Al Airlines cancels all flights # ActionSA will on Tuesday, present South Africa’s first One-Year Review of the […]
BULLETIN 16 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA stel sy eerste oorsig oor die regering van nasionale eenheid vry# Forum for South Africa verwerp die Nasionale Dialoog# En, Israel se nasionale lugredery El Al kanselleer alle vlugte # ActionSA sal môre Suid-Afrika se eerste jaar-oorsig oor die regering van nasionale […]
BULLETIN 15 Junie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa is op pad na die G7-leiersberaad in Kanada# Israelse aanvalle eis die lewens van 12 mense in Gaza# En krieket: Suid-Afrika se vroue seëvier in die tweede eendagwedstryd teen die Windies # President Cyril Ramaphosa het na Kananaskis, Kanada, vertrek om […]
BULLETIN 15 June 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa departs for the G7 Leaders’ Summit in Canada# Israeli attacks kill 12 people in Gaza# And cricket: South Africa’s women claim a victory against the Windies in the 2nd ODI # President Cyril Ramaphosa has departed for Kananaskis, Canada, to […]
BULLETIN 15 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # COSATU kritiseer die voorgestelde begroting van 700-miljoen-rand vir die Nasionale Dialoog# ‘n Mosambiekse burger word doodgeskiet en nog een gearresteer in die Krugerwildtuin# En Israel en Iran bestook mekaar in ‘n nuwe vlaag van aanvalle # COSATU het die voorgestelde begroting van 700-miljoen-rand […]