BULLETIN 29 June 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus welcomes the published guidelines for the implementation of the Bela Act# The latest round of negotiations aimed at laying the groundwork for COP30 is underway# And rugby: Ardie Savea activates a sabbatical clause in his contract to play in […]
BULLETIN 17 Junie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus verwelkom die gepubliseerde riglyne vir die instelling van die Bela-wet# Ouers moet 2026 se plasings in Wes-Kaapse skole vandag bevestig# En die jongste ronde samesprekings vir COP30 is aan die gang # Die Vryheidsfront Plus het die gepubliseerde riglyne vir […]
BULLETIN SPORTS NEWS 17 June 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # The International Cricket Council has unveiled the complete schedule for the 50-over Women’s World Cup, hosted in five cities across Sri Lanka and India. The two hostesses will face off in the opener in Bengaluru on […]
BULLETIN SPORTNUUS 17 Junie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Die Internasionale Krieketraad het die volledige skedule vir die eendag-Wêreldbekertoernooi vir vroue uitgereik, met vyf stede reg oor Sri Lanka en Indië as gasvroue. Die gasvroue speel teen mekaar in die openingswedstryd in Bengaluru op 30 September. Die heersende […]
BULLETIN 17 June 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The police’s revised GBVF action plan is criticised in Parliament# At least 15 people are killed in Russia’s massive missile and drone air attack on Kyiv# And golf: Rory McIlroy is Team Europe’s first player to be confirmed for this year’s Ryder […]
BULLETIN 17 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie se hersiene plan teen geslagsgeweld word in die Parlement gekritiseer# Ouers moet 2026 se plasings in Wes-Kaapse skole vandag bevestig# En minstens 15 mense sterf in ‘n reuse-Russiese missiel- en hommeltuig-aanval op Kiëf # Die polisie se hersiene plan van optrede […]
BULLETIN 17 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Deputy president Mashatile says minister Godongwana will decide on the budget for the National Dialogue# Sick leave in the public sector skyrocketed to 10,1-billion-rand in 2023# And the G7 leaders urge a de-escalation of conflict in the Middle East # Deputy president […]
BULLETIN 17 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile sê minister Godongwana sal besluit oor die begroting vir die Nasionale Dialoog# Siekteverlof in die Staatsdiens het in 2023 tot 10,1-miljard-rand gestyg# En die G7-leiers dring aan op ’n afname in konflik in die Midde-Ooste # Adjunkpresident Paul Mashatile sê die […]
BULLETIN 17 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Adjunkpresident Mashatile sê minister Godongwana sal besluit oor die begroting vir die Nasionale Dialoog# Siekteverlof in die Staatsdiens het in 2023 tot 10,1-miljard-rand gestyg# ActionSA veroordeel die onverantwoordelike bestuur in Gautengse skole# En die G7-leiers dring aan op ’n afname in konflik in die […]
BULLETIN 17 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Deputy president Mashatile says minister Godongwana will decide on the budget for the National Dialogue# Sick leave in the public sector skyrocketed to 10,1-billion-rand in 2023# ActionSA condemns the irresponsible governance in Gauteng schools# And the G7 leaders urge a de-escalation […]