BULLETIN 18 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê die kabinet sal besluit oor die sluiting van die Israelse ambassade# ActionSA sê geweldsmisdaad en geslagsgeweld is steeds buite beheer# En die dokter wat vir Matthew Perry ketamien gegee het, gaan skuldig pleit # Die minister van Internasionale Betrekkinge en […]
BULLETIN 18 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola sê die kabinet sal besluit oor die sluiting van die Israelse ambassade# ActionSA sê geweldsmisdaad en geslagsgeweld is steeds buite beheer# En die dokter wat vir Matthew Perry ketamien gegee het, gaan skuldig pleit Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 18 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Lamola says the cabinet will decide on the closure of the Israeli Embassy# ActionSA says violent crime and gender-based violence remain out of control# And the doctor who gave Matthew Perry ketamine will plead guilty Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 18 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die G7-beraad was betekenisvol vir Suid-Afrika# Numsa betoog vandag by Denel oor loonverhogings# En Kanada stel nuwe sanksies teen Rusland in # President Cyril Ramaphosa sê die G7-beraad in Kanada was betekenisvol, veral vir Suid-Afrika wat president van die G20 […]
BULLETIN 18 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says the G7 Summit was meaningful for South Africa# Numsa will today picket at Denel over wage increases# And soccer: Mamelodi Sundowns are off to a winning start at the Club World Cup # President Cyril Ramaphosa says the G7 […]
BULLETIN 18 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die G7-beraad was betekenisvol vir Suid-Afrika# Numsa betoog vandag by Denel oor loonverhogings# En Kanada stel nuwe sanksies teen Rusland in Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 18 June 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says the G7 Summit was meaningful for South Africa# Numsa will today picket at Denel over wage increases # And soccer: Mamelodi Sundowns are off to a winning start at the Club World Cup Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 18 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Kubayi verwerp bewerings dat die regering nie die Nasionale Vervolgingsgesag ondersteun nie# Iran se ambassadeur in Brittanje sê hulle het geen voorneme om ‘n kernwapen te bou nie# En krieket: Die Protea-vroue beklink die eendagreeks teen die Wes-Indiese Eilande # Die minister […]
BULLETIN 18 June 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Kubayi rejects claims that the government does not support the National Prosecuting Authority# Iran’s ambassador to Britain says they have no intention of building a nuclear weapon# And cricket: The Proteas Women clinch the ODI series against the West Indies # […]
BULLETIN 18 Junie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Kubayi verwerp bewerings dat die regering nie die Nasionale Vervolgingsgesag ondersteun nie# Iran se ambassadeur in Brittanje sê hulle het geen voorneme om ‘n kernwapen te bou nie# En krieket: Die Protea-vroue beklink die eendagreeks teen die Wes-Indiese Eilande Bly ingeskakel op ………. […]