BULLETIN 14 July 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa halts minister Nobuhle Nkabane from travelling to China amid the SETA controversy# The MK Party is seeking legal advice over the appointment of professor Firoz Cachalia as the acting Police minister# And rugby: Irish prop Tom Clarkson is called […]
BULLETIN 14 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa verbied minister Nkabane se reis na China te midde van die SETA-debakel# Die MK-party win ‘n regsmening in oor professor Cachalia se aanstelling as waarnemende minister van Polisie# En ‘n vrou verskyn die eerste keer in die hof in verband met Jayden-Lee […]
BULLETIN 14 July 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The MK Party is seeking legal advice over professor Cachalia’s appointment as acting minister of Police # ActionSA is going to lay criminal charges against several medical aid schemes# And king Charles will host US president Donald Trump in September # The […]
BULLETIN 14 Julie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party win ‘n regsmening in oor professor Cachalia se aanstelling as waarnemende minister van Polisie# ActionSA gaan strafregtelike klagtes indien teen verskeie mediese fondse# En die Amerikaanse president, Donald Trump, gaan koning Charles in September besoek # Die MK-party win ‘n regsmening […]
BULLETIN 14 Julie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die MK-party win ‘n regsmening in oor professor Cachalia se aanstelling as waarnemende minister van Polisie# BOSA is bekommerd oor Ramaphosa se besluit dat ‘n kommissie Mkhwanazi se bewerings moet ondersoek# ActionSA gaan strafregtelike klagtes indien teen verskeie mediese fondse# En die Amerikaanse president, […]
BULLETIN 14 July 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The MK Party is seeking legal advice over the appointment of professor Cachalia as acting minister of Police# BOSA is concerned by Ramaphosa opting for a commission to probe Mkhwanazi’s allegations# ActionSA is going to lay criminal charges against several medical […]
BULLETIN 14 July 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF says minister Mchunu should have been removed# Four suspects are killed in a shootout with the police in Joburg# And Ukraine kills Russian agents suspected of assassinating an intelligence officer # The EFF has criticised president Cyril Ramaphosa’s decision to […]
BULLETIN 14 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF sê minister Mchunu moes afgedank word# Vier verdagtes word deur die polisie doodgeskiet in ’n geveg in Johannesburg# En Oekraïne maak Russiese agente dood wat ‘n intelligensiebeampte vermoor het # Die EFF kritiseer president Cyril Ramaphosa se besluit om die minister […]
BULLETIN 14 Julie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF sê minister Mchunu moes afgedank word# Vier verdagtes word deur die polisie doodgeskiet in ’n geveg in Johannesburg # En Oekraïne maak Russiese agente dood wat ‘n intelligensiebeampte vermoor het Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 14 July 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF says minister Mchunu should have been removed# Four suspects are killed in a shootout with the police in Joburg# And Ukraine kills Russian agents suspected of assassinating an intelligence officer Stay tuned to ………. Your next bulletin is at […]