BULLETIN 17 September 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # BOSA says Ramaphosa must commit to implementing the Madlanga commission’s recommendations# The National Parole Review Summit is set to mark a turning point for the justice system# And cricket: Afghanistan’s exiled women’s team will play in India during the World Cup # […]
BULLETIN 17 September 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # BOSA sê Ramaphosa moet hom verbind tot die instelling van die Madlanga-kommissie se aanbevelings# Die ondersoekkommissie na WVK-sake vra bewyse by belangrike individue, ondersoek- en vervolgingsagentskappe# En die Nasionale Paroolhersieningsberaad is ‘n keerpunt vir die strafregstelsel # Build One South Africa vra president […]
BULLETIN 17 September 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA says the unbundling of Eskom is vital to save the mining sector# Donald Trump is in the UK for his second state visit# And cricket: Afghanistan’s exiled women’s team will play in India during the World Cup # The DA […]
BULLETIN 17 September 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê die ontbondeling van Eskom is noodsaaklik om die mynbousektor te red# ‘n Beroep word gedoen om die fluitjieblasers te beskerm wat voor die Madlanga-kommissie getuig# En krieket: Afganistan se uitgeweke vrouespelers gaan in Indië toer tydens die Wêreldbekertoernooi # Die […]
BULLETIN 17 September 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê die ontbondeling van Eskom is noodsaaklik om die mynbousektor te red# ‘n Beroep word gedoen om die fluitjieblasers te beskerm wat voor die Madlanga-kommissie getuig# Donald Trump is in Brittanje vir sy tweede staatsbesoek# En krieket: Afganistan se uitgeweke vrouespan sal […]
BULLETIN 17 September 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA says the unbundling of Eskom is vital to save the mining sector# A call is made to safeguard the whistleblowers testifying at the Madlanga commission # Donald Trump is in the UK for his second state visit # And […]
BULLETIN 17 September 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Calls that the Madlanga Commission must ensure proper security for whistleblowers# The government is urging students to apply for 2026 funding# And a Joint Operations Centre is established to monitor taxi routes in the Western Cape # Non-governmental organisation, the Whistleblower House, […]
BULLETIN 17 September 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Oproepe dat die Madlanga-kommissie die veiligheid van fluitjieblasers moet verseker# Die regering versoek studente om aansoek te doen vir 2026-befondsing# En ‘n Gesamentlike Operasiesentrum is gestig om taxiroetes in die Wes-Kaap te monitor # Die nieregeringsorganisasie, Whistleblower House,sê die Madlanga-kommissie moet seker maak […]
BULLETIN 17 September 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Oproepe dat die Madlanga-kommissie die veiligheid van fluitjieblasers moet verseker# Die regering versoek studente om aansoek te doen vir 2026-befondsing# En ‘n Gesamentlike Operasiesentrum is gestig om taxiroetes in die Wes-Kaap te monitor Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 17 September 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Calls that the Madlanga Commission must ensure proper security for whistleblowers# The government is urging students to apply for 2026 funding# And a Joint Operations Centre is established to monitor taxi routes in the Western Cape Stay tuned to ………. Your […]