BULLETIN 19 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA eis die skorsing van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings en hervorming van die regstelsel# Een van Elon Musk se SpaceX Starships ontplof tydens ’n roetine-toets in Texas # En rugby: Skotland se kaptein by tot 2028 by Bath # Athol Trollip van […]
BULLETIN 19 June 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The NPA is to resubmit the Guptas extradition request to the United Arab Emirates# Floyd Shivambu claims he was removed from the MK Party over false allegations of plotting against Jacob Zuma# And rugby: Star back player Joseph Suaalii is fit to […]
BULLETIN 19 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die NVG dien weer ‘n uitleweringsversoek vir die Guptas by die Verenigde Arabiese Emirate in# Floyd Shivambu beweer die MK-party het hom verwyder oor vals aantygings van sameswering teen Zuma# En rugby: Die Wallabies se jong uitblinker-agterspeler, Joseph Suaalii, is fiks vir die […]
BULLETIN 19 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Floyd Shivambu announces consultations on the forming of a new political movement# The Eastern Cape government honours the 92 victims of the recent floods# And Iran says a military facility near an Israeli hospital was the target of its attack # Former […]
BULLETIN 19 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Floyd Shivambu kondig ‘n raadplegingsproses aan oor die stigting van ‘n nuwe politieke beweging# Die Oos-Kaapse regering vereer 92 slagoffers van die onlangse vloede# En Iran sê ‘n militêre basis naby ‘n hospitaal in Israel was die teiken van sy aanval # Die […]
BULLETIN 19 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Treasury is to tighten procurement laws to curb illicit political financing# The Eastern Cape government honours the 92 victims of the deadly floods# And China calls on countries in the Middle East – especially Israel – to cease fighting # Finance minister […]
BULLETIN 19 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Tesourie gaan verkrygingswette versterk om onwettige politieke befondsing te keer# Die Oos-Kaapse regering vereer die 92 slagoffers van die dodelike vloede# En China vra lande in die Midde-Ooste, veral Israel, om gevegte te staak # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê […]
BULLETIN 19 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Enoch Godongwana calls for full public funding of political parties to protect democracy# A yellow level 2 weather warning is issued for the Western Cape coast# And countries evacuate their nationals from Israel and Iran # Finance minister Enoch Godongwana says gaps […]
BULLETIN 19 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana vra volledige openbare befondsing van politieke partye om demokrasie te beskerm# ‘n Geel vlak-twee waarskuwing word uitgereik vir die Wes-Kaapse kus # En lande onttrek hulle burgers aan Israel en Irak # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê gapings in die […]
BULLETIN 19 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # ‘n Trots Suid-Afrikaanse dokumentêr, M.A.D Stories, het die prys vir beste dokumentêr gewen op die Cannes Indie-kortprentfees. M.A.D. staan vir Music, Art, and Dreams. Die regisseur is Mark Anthony en dis vervaardig deur Denis Leach met musiek deur Christopher Beukman. Die prent handel oor twee […]