BULLETIN 5 January 10:00 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # Oscar Pistorius is out on parole and at home# Budget cuts are impacting the Western Cape Education Department’s plans to build 21 new schools# Five people were wounded and one killed in an attack at a school in Iowa […]
BULLETIN 5 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Politieke ontleder sê die MK Party raak meer gewild in Suid-Afrika# Outa eis die bedanking van Minister Blade Nzimande en die NSFAS-voorsitter# En, Veerpyltjies: Die tienersensasie Luke Littler word vir die Premierliga-veerpyltjiereeks gekies # Die politieke ontleder Ebrahim Harvey sê die uMkhonto […]
BULLETIN 5 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A political analyst says the MK Party is becoming more popular in South Africa# National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula is cleared of improper conduct# And, Darts: Teenage sensation Luke Littler is selected for Premier League Darts # Political analyst Ebrahim Harvey says […]
BULLETIN 5 January 8:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # A political analyst says the MK Party is becoming more popular in South Africa# National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula is cleared of improper conduct# And, Darts: Teenage sensation Luke Littler is selected for Premier League Darts Stay tuned to […]
BULLETIN 5 Januarie 8:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # ‘n Politieke ontleder sê die MK Party word meer gewild in Suid-Afrika# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, word van onbehoorlike gedrag vrygespreek# En, Veerpyltjies: Die tienersensasie Luke Littler word gekies vir die Veerpyltjies Premierliga Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]
BULLETIN 5 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Outa eis die bedanking van Nzimande en die NSFAS-voorsitter # Atletiek, die Lemnaeler sal na sy vrylating dalk nie kan meeding nie# En, die Mary Poppins-aktrise Glynis Johns sterf # Die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, doen ‘n beroep dat die minister van Hoër Onderwys, […]
BULLETIN 5 January 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Outa calls for the resignation of minister Blade Nzimande and the NSFAS chairperson # Athletics, the Blade Runner might not be able to compete once released # And, the Mary Poppins actress Glynis Johns has died # The Organisation Undoing Tax Abuse, […]
BULLETIN 5 January 7:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # Outa calls for the resignation of minister Blade Nzimande and the NSFAS chairperson# Athletics, the Blade Runner might not be able to compete once released# And, the Mary Poppins actress Glynis Johns has died Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 5 Januarie 7:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Outa eis die bedanking van minister Blade Nzimande en die NSFAS-voorsitter# Atletiek, die Lemnaeler sal na sy vrylating dalk nie kan meeding nie# En, die Mary Poppins-aktrise Glynis Johns sterf Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 5 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa ontmoet die leier van die rebellegroep Rapid Support Forces oor verwikkelings rondom vrede in Soedan # Die Departement van Basiese Onderwys kondig kwartaaldatums, nuwe vakke en korter vakansies vir 2024 aan# En, FlySafair word erken as die beste en stiptelikste lae-kosteredery […]