BULLETIN SPORTNUUS 20 Junie) 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Die Springbok-slot Eben Etzebeth sê hy is topfiks en gretig om te speel. Die 33-jarige speler het drie maande van die Verenigde Rugbykampioenskap misgeloop weens harsingskudding wat hy in Desember opgedoen het, en ‘n dyspier wat […]
BULLETIN 20 June 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Reserve Bank warns geopolitical tensions pose a threat to financial stability# Three properties belonging to the fugitive Gupta family will be auctioned off# And ten critically endangered black rhinos are translocated from South Africa to Mozambique # The South African Reserve […]
BULLETIN 20 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Reserwebank waarsku geopolitieke spanning bedreig finansiële bestendigheid# Drie eiendomme van die voortvlugtige Gupta-familie word opgeveil# En tien ernstig bedreigde swartrenosters is uit Suid-Afrika hervestig in Mosambiek # Die Suid-Afrikaanse Reserwebank waarsku toenemende geopolitieke spanning en wêreldwye beleidsonsekerheid hou groot gevaar in vir […]
BULLETIN 20 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Three properties belonging to the fugitive Gupta family are to be auctioned off# Police are investigating the murder of a staff member of Walter Sisulu University# And European Foreign ministers are set to meet with their Iranian counterpart in Geneva # Three […]
BULLETIN 20 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Drie eiendomme van die voortvlugtige Gupta-familie word opgeveil# Die Parlement sê die agterstand van 14-duisend OPOD-sake ondermyn openbare vertroue# En Europese ministers van Buitelandse Sake vergader met hulle Iranse ampsgenoot in Genève # Drie eiendomme wat aan die Gupta-familie behoort, insluitend die omstrede […]
BULLETIN 20 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Three properties belonging to the fugitive Gupta family are to be auctioned off# Parliament says IPID’s case backlog of over 14-thousand weakens public trust# Police are investigating the murder of a Walter Sisulu University staff member# And European Foreign ministers are […]
BULLETIN 20 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Drie eiendomme van die voortvlugtige Gupta-familie word opgeveil# Die Parlement sê die agterstand van 14-duisend OPOD-sake ondermyn openbare vertroue# Die polisie ondersoek die moord op ‘n personeellid van die Walter Sisulu-universiteit# En Europese ministers van Buitelandse Sake vergader met hulle Iranse ampsgenoot in Genève […]
BULLETIN 20 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Parliament says IPID’s case backlog weakens public trust# The FF Plus welcomes the crackdown on non-compliant spaza shops# And Russia’s Economy minister says the country is on the brink of a recession # Parliament’s portfolio committee on Police says delays in consequence […]
BULLETIN 20 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement sê OPOD se agterstand in ondersoeke verswak openbare vertroue# Die VF Plus verwelkom die optrede teen spazawinkels wat nie aan die regulasies voldoen nie# En Rusland se minister van die Ekonomie sê die land is op die rand van ‘n resessie […]
BULLETIN 20 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Parlement sê OPOD se agterstand in ondersoeke verswak openbare vertroue# Die VF Plus verwelkom die optrede teen spazawinkels wat nie aan die regulasies voldoen nie# En Rusland se minister van die Ekonomie sê die land is op die rand van ‘n resessie Bly […]