BULLETIN 14 Julie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Twee navorsers van die Universiteit van die Wes-Kaap, Bridget Langa en Sahar Abdul-Rasool, is besig om wetenskap die werk van superhelde te maak, met die ontdekking van genetiese leidrade oor kankerontwikkeling en -vordering. Hulle benader borskanker uit verskillende oogpunte. Langa fokus op genetika […]
BULLETIN 14 July Good afternoon, here is your Good News: # University of the Western Cape researchers Bridget Langa and Sahar Abdul-Rasool, are turning science into superhero work, uncovering the genetic clues that drive cancer’s development and progression. They are both tackling breast cancer from different angles, Langa through genetics and bioinformatics, and Abdul-Rasool through molecular diagnostics. Langa says […]
BULLETIN 14 July 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # South Africa is hosting the second G20 Environment and Climate Sustainability Working Group meeting at the Kruger National Park from today to Friday. Over 250 delegates from G20 nations will tackle biodiversity, climate change, waste, and ocean issues. Environment minister Dion George […]
BULLETIN 14 Julie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Suid-Afrika bied van vandag tot Vrydag die tweede vergadering van die G20-omgewings- en klimaatvolhoubaarheidswerkgroep in die Krugerwildtuin aan. Meer as 250 afgevaardigdes van G20-lande sal bioverskeidenheid, klimaatsverandering, afval en oseaankwessies bespreek. Die minister van die Omgewing, Dion George, sal die Renoster-renaissance-veldtog bekendstel en ‘n […]
BULLETIN 14 July 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A murdered Johannesburg boy’s mother appears in court in connection with his death# RISE Mzansi welcomes the inquiry into the KwaZulu-Natal police commissioner’s allegations# And the IEC rejects the registration of the Islamic State of Africa as a political party # The […]
BULLETIN 14 Julie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Vermoorde jong Johannesburgse seun se ma verskyn in die hof in verband met sy dood # RISE Mzansi verwelkom die regterlike kommissie se ondersoek na die uitlatings KwaZulu-Natal se polisiekommissaris# En die OVK verwerp die registrasie-aansoek van die Islamitiese Staat van Afrika as […]
BULLETIN SPORTS NEWS 14 July 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start off with tennis: World number one Jannik Sinner beat two-time defending champion Carlos Alcaraz to win his first Wimbledon title. The 23-year-old claimed a four-sets victory against the Spaniard to avenge his French Open defeat […]
BULLETIN SPORTNUUS 14 Julie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het die tweemalige verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, geklop en sy eerste Wimbledon-titel gewen. Die 23-jarige speler het met sy sege in vier stelle oor die Spanjaard vergoed vir sy nederlaag teen hom in die […]
BULLETIN 14 July 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa halts minister Nobuhle Nkabane from travelling to China amid the SETA controversy# The MK Party is seeking legal advice over the appointment of professor Firoz Cachalia as the acting Police minister# And rugby: Irish prop Tom Clarkson is called […]
BULLETIN 14 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa verbied minister Nkabane se reis na China te midde van die SETA-debakel# Die MK-party win ‘n regsmening in oor professor Cachalia se aanstelling as waarnemende minister van Polisie# En ‘n vrou verskyn die eerste keer in die hof in verband met Jayden-Lee […]