BULLETIN 20 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Drie eiendomme van die voortvlugtige Gupta-familie word opgeveil# Die Parlement sê die agterstand van 14-duisend OPOD-sake ondermyn openbare vertroue# Die polisie ondersoek die moord op ‘n personeellid van die Walter Sisulu-universiteit# En Europese ministers van Buitelandse Sake vergader met hulle Iranse ampsgenoot in Genève […]
BULLETIN 20 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Parliament says IPID’s case backlog weakens public trust# The FF Plus welcomes the crackdown on non-compliant spaza shops# And Russia’s Economy minister says the country is on the brink of a recession # Parliament’s portfolio committee on Police says delays in consequence […]
BULLETIN 20 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement sê OPOD se agterstand in ondersoeke verswak openbare vertroue# Die VF Plus verwelkom die optrede teen spazawinkels wat nie aan die regulasies voldoen nie# En Rusland se minister van die Ekonomie sê die land is op die rand van ‘n resessie […]
BULLETIN 20 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Parlement sê OPOD se agterstand in ondersoeke verswak openbare vertroue# Die VF Plus verwelkom die optrede teen spazawinkels wat nie aan die regulasies voldoen nie# En Rusland se minister van die Ekonomie sê die land is op die rand van ‘n resessie Bly […]
BULLETIN 20 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Parliament says IPID’s case backlog weakens public trust# The FF Plus welcomes the crackdown on non-compliant spaza shops# And Russia’s Economy minister says the country is on the brink of a recession Stay tuned to ………. Your next bulletin is at […]
BULLETIN 20 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana sê die regering het waardevolle lesse geleer uit die gryslys# Die polisie stel ondersoek in nadat vyf liggame in die Oos-Kaap ontdek is# En Trump gee ’n onderhandelingstyd van twee weke voor hy besluit of hy Iran gaan aanval # Die […]
BULLETIN 20 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana says the government has learnt valuable lessons from being greylisted# A probe is launched after five bodies were discovered in the Eastern Cape# And Trump opens a two-week negotiating window before deciding on striking Iran # Finance minister Enoch Godongwana […]
BULLETIN 20 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Godongwana sê die regering het waardevolle lesse geleer uit die gryslys# Die polisie stel ondersoek in nadat vyf liggame in die Oos-Kaap ontdek is# En Trump gee ’n onderhandelingstyd van twee weke voor hy besluit of hy Iran gaan aanval Bly ingeskakel op […]
BULLETIN 20 June 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Godongwana says the government has learnt valuable lessons from being greylisted# A probe is launched after five bodies were discovered in the Eastern Cape# And Trump opens a two-week negotiating window before deciding on striking Iran Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 20 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # OUTA sê korrupsie, nepotisme en politieke inmenging ondermyn plaaslike regering# Die Parlement is bekommerd oor die Poskantoor se omkeerstrategie# En Netanyahu prys Trump vir sy hulp aan Israel in sy oorlog met Iran # Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die probleme met plaaslike […]