Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 04 Januarie 2024: GAUTENG: # Beeld: Berig meer as 33-duisend staatsamptenare ontvang maatskaplike toelaes onder valse voorwendsels. Daar bestaan twyfel of daar teen hulle opgetree gaan word. Dan skryf die koerant oor die hofverskyning van Pardon Danhire vir die moord op Nadine Terblanche en haar negejarige seun […]
The headlines of the leading newspapers on 04 January 2024: GAUTENG: # Beeld: Reports more than 33-thousand civil servants receive social grants under false pretences. There is doubt whether they will be prosecuted. Then the paper writes about the court appearance of Pardon Danhire for the murder of Nadine Terblanche and her nine-year-old son Ruandré […]
BULLETIN 4 Januarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrikaners word gevra om ‘n begroting ‘n lewenswyse te maak # Toetsing by grensposte word opgeskerp om die verspreiding van cholera te keer# En krieket, ‘n rekord-aantal paaltjies val op die eerste dag op Nuweland # Finansiële kenners moedig Suid-Afrikaners aan om die […]
BULLETIN 4 January 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # South Africans are asked to adopt budgeting as a lifestyle# Screening is intensified at border posts to prevent the spread of cholera# And cricket, a record number of wickets fall on the first day at Newlands # Financial experts are encouraging South […]
BULLETIN 4 January 5:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # South Africans are asked to adopt budgeting as a lifestyle# Screening is intensified at border posts to prevent the spread of cholera# And cricket, a record number of wickets fall on the first day at Newlands Stay tuned to […]
BULLETIN 4 Januarie 5:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Suid-Afrikaners word gevra om ‘n begroting ‘n lewenswyse te maak # Toetsing by grensposte word opgeskerp om die verspreiding van cholera te keer# En krieket, ‘n rekord-aantal paaltjies val op die eerste dag op Nuweland Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 3 January 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Mbalula calls on South Africans to give Ramaphosa a chance to continue leading# Department withholds details of Oscar Pistorius’ parole release# And, cricket: Proteas bowl out India for 153 runs # ANC secretary-general, Fikile Mbalula has urged South Africans to vote for […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbalula vra Suid-Afrikaners om Ramaphosa die geleentheid te gee om voort te gaan om te lei# Suid-Afrikaners het nie veel vertroue in die Onafhanklike Verkiesingskommissie nie# En, krieket: Die Proteas boul Indië uit vir 153 lopies # Die sekretaris-generaal van die ANC, […]
BULLETIN 3 January 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Department withholds details of Oscar Pistorius’ parole release# Rescue teams end their search at Ladysmith as death toll reaches 23# And, tennis: Raducanu secures her place in main draw of Australian Open # The Department of Correctional Services maintains strict confidentiality around […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Korrektiewe Dienste weerhou besonderhede van Oscar Pistorius se paroolvrylating# Reddingspanne beëindig hulle soektog in Ladysmith met die dodetal op 23# En, tennis: Emma Raducanu kry ‘n plek in die hoofloting van die Australiese Ope # Die Departement van Korrektiewe Dienste handhaaf streng […]