BULLETIN 21 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Twaalf moordbeskuldigdes van die Weermag word nou ook aangekla van nog twee moorde# Die Staatsdiensvakbond sê die Openbare Beleggingskorporasie het 150-miljoen-rand verloor met Daybreak Farms# En president Putin sê Rusland wend pogings aan om Iran te ondersteun, maar gee nie besonderhede nie # […]
BULLETIN 23 June 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The escalation of the Middle East conflict could spike South Africa’s fuel prices# Ten more SANDF soldiers are arrested in connection with a Hawks officer’s murder# And Kirsty Coventry becomes the IOC’s first female president # South Africa could face steep fuel […]
BULLETIN 21 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die verergerende Midde-Oosterse konflik kan ‘n styging in Suid-Afrikaanse brandstofpryse veroorsaak# Nog tien Suid-Afrikaanse soldate word in hegtenis geneem oor die moord op ‘n Valke-offisier# En Kirsty Coventry word die Internasionale Olimpiese Komitee se eerste vroulike president # Suid-Afrika kan skerp stygings in […]
BULLETIN 23 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ten more SANDF soldiers are arrested in connection with a Hawks officer’s murder# Business Leadership SA applauds the Treasury for overhauling the anti-money laundering framework# And rugby: The Wallabies won’t read too much into the Lions’ defeat against the Pumas # Ten […]
BULLETIN 23 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Nog tien soldate word in hegtenis geneem vir die moord op ‘n Valke-offisier# Rugby: Die Wallabies lees nie te veel in die Leeus se nederlaag teen die Pumas nie # En ‘n erge kouefront stuur op die Wes- en die Noord-Kaap af # Nog […]
BULLETIN 23 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Three people are sentenced to life imprisonment for a farm murder in Limpopo# Russia condemns the US strikes on Iran# And sports news: Minister McKenzie doubles down on his promises # The High Court in Polokwane, Limpopo, has sentenced Malesela Mangena, Velly […]
BULLETIN 21 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Drie mense kry lewenslank vir ‘n plaasmoord in Limpopo# Minister Hlabisa bepleit gesamentlike optrede om plaaslike regering reg te ruk # En Rusland veroordeel Amerikaanse aanvalle op Iran # Die Hooggeregshof in Polokwane, Limpopo, het Malesela Mangena, Velly Segwale en Lesiba Segwale tot lewenslange […]
BULLETIN 23 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Deputy minister Masemola calls for inclusive reforms in local government funding# The DA rejects the Post Office’s secret bailout plan of 3.8-billion-rand# And tennis: Carlos Alcaraz is seen as the red-hot favourite to retain his Wimbledon crown after winning at Queens # […]
BULLETIN 21 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkminister Masemola vra inklusiewe hervorming van plaaslike regeringsbefondsing# Die DA verwerp die Poskantoor se geheime reddingsplan van 3,8-miljard-rand# En Rusland veroordeel die Amerikaanse aanvalle op Iran # Die adjunkminister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Namane Masemola, sê dis noodsaaklik om die Witskrif […]
BULLETIN 23 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Vandag is Internasionale Vroue-in-Ingenieurswese-dag wat die prestasies van vroue-ingenieurs en hulle bydraes tot die vorming van die wêreld vier. Die dag benadruk ook die belangrikheid van insluiting en moedig meisies en vroue aan om loopbane in ingenieurswese te volg. Volgens 2023 se Wêreldverslag […]