Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 23 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die staatsbeheerde wapen- en lugvaartvervaardiger, Denel het na bykans ‘n dekade ‘n ongeouditeerde wins na belasting van 223-miljoen-rand in die 2024/25-boekjaar aangeteken, teenoor ‘n verlies van 550-miljoen-rand die vorige jaar. Die uitvoerende hoof, Tsepo Monaheng het aan die Parlement […]
BULLETIN 23 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Amerikaanse minister van Verdediging sê die VSA het Iran se kernprogram verwoes# Floyd Shivambu sê daar is ‘n behoefte aan ‘n ander politieke keuse# En rugby: Die Springbok Sewes ‘A’-span word as Afrika-kampioene gekroon # Die Amerikaanse minister van Verdediging, Pete Hegseth, […]
BULLETIN 23 June 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The US Defence Secretary says the US devastated Iran’s nuclear programme# Floyd Shivambu says there is an appetite for another political option# And rugby: The Springbok Sevens ‘A’ team is crowned African champions # US Defence Secretary Pete Hegseth says they managed […]
BULLETIN 23 June 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The US Defence Secretary says the US has devastated Iran’s nuclear programme# Floyd Shivambu says there is an appetite for another political option# And rugby: The Springbok Sevens ‘A’ team is crowned African champions Stay tuned to ………. Your next bulletin […]
BULLETIN 23 Junie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Amerikaanse minister van Verdediging sê die VSA het Iran se kernprogram verwoes# Floyd Shivambu sê daar is ‘n behoefte aan ‘n ander politieke keuse# En rugby: Die Springbok Sewes ‘A’-span word as Afrika-kampioene gekroon Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 22 Junie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Britse eerste minister sê Iran moet terugkeer na die onderhandelingstafel# Eskom-werknemers word drie-miljard-rand vir oortyd betaal# En Suid-Afrikaners gaan bibber van die koue die week # Ons begin in die Midde-Ooste: Brittanje se eerste minister het Iran versoek om terug te keer […]
BULLETIN 22 June 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The British prime minister says Iran should return to the negotiation table# Eskom’s employees charge three-billion-rand for overtime# And a cold front will hit two provinces this week # We start with news from the Middle East: Britain’s prime minister has urged […]
BULLETIN 22 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Iran sê Amerika se aanval het geringe skade aangerig# ’n Onderwysaktivis wil hê misdadige netwerke by hoër onderwysinstellings moet verwyder word# En RISE Mzansi sê daar is ’n dringende behoefte aan dobbelhervorming in die land # Amptenare in Iran sê die Amerikaanse aanval […]
BULLETIN 22 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Iran says the US attack caused minor damage# An education activist wants criminal networks removed from higher education institutions# And RISE Mzansi says there is an urgent need for gambling reforms in the country # Officials in Iran are downplaying the impact […]
BULLETIN 22 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Iran neem wraak na die Amerikaanse aanval# Frik Potgieter en Peter Huxham word uit Ekwatoriaal-Guinee vrygelaat# En Eskom sê dieselverbruik sal afneem namate meer eenhede herstel word # Die Israelse weermag sê Iran het ‘n nuwe vlaag missiele op die land afgevuur. Die […]