BULLETIN NUUSAGENTSKAP 25 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD Party sê Tshwane se onderburgemeester moet tydelik van haar magte gestroop word# ‘n Styging word aangemeld in grypvoorvalle in Kaapstad# En tennis: Agtereenvolgende eindstryde vir Sabalenka in Melbourne # Die GOOD Party in Tshwane doen ‘n beroep op die metro […]
BULLETIN 25 January 2 pm Good afternoon, here is your Good News: # Africa’s first deep underground science laboratory, the Paarl Africa Underground Laboratory, or PAUL, is set to become a reality in the next five to ten years. Located in the Du Toits Kloof mountains in the Western Cape, PAUL will be the continent’s […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 25 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Afrika se eerste diep ondergrondse wetenskaplaboratorium naby die Paarl, bekend as PAUL, gaan binne die volgende vyf tot tien jaar ‘n werklikheid word. Dit word ingerig in die Du Toitskloofberge in die Wes-Kaap, en sal die vasteland se eerste en die Suidelike […]
BULLETIN 25 January 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Green Connection says it is appalled by the actions of government and PetroSA regarding the appointment of Equator Holdings to fund and rebuild critical gas infrastructure. The organisation’s Liziwe McDaid says not only did Equator Holdings not qualify for the awarded […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 25 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Green Connection sê hy is geskok oor die regering en PetroSA se aanstelling van Equator Holdings om die noodsaaklike gas-infrastruktuur te befonds en te herbou. ‘n Woordvoerder van die organisasie, Liziwe McDaid, sê Equator Holdings kwalifiseer nie vir die tender nie en […]
BULLETIN 25 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Defence Department completes the investigation into a fatal fire at a Northern Cape Defence Force training base# AfriForum is concerned over the tardy reaction to the Vaal River’s water lettuce crisis# And cricket: A depleted Proteas Test squad is ready to […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 25 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Departement van Verdediging voltooi sy ondersoek na die noodlottige brand by die Noord-Kaapse Weermag-opleidingsbasis# AfriForum is bekommerd oor die trae reaksie met die Vaalrivier se waterslaaikrisis # En, krieket: ‘n Uitgedunde Proteas-toetsspan is gereed om Nieu-Seeland te pak # ‘n Ondersoek […]
BULLETIN SPORTS NEWS 25 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # South Africa’s first Ultimate Fighter champion, Dricus du Plessis, received a hero’s welcome at the OR Tambo International Airport this morning. He defeated the defending champion, American Sean Strickland, in a brutal five-round fight in Toronto, […]
BULLETIN SPORTNUUS 25 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Suid-Afrika se eerste Ultimate Fighter-kampioen, Dricus du Plessis, het vanoggend ‘n helde-ontvangs op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng ontvang. Hy het die verdedigende kampioen van Amerika, Sean Strickland, Sondag in Toronto, Kanada, in ʼn uitdagende geveg van […]
BULLETIN 25 January 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A renowned international human rights lawyer believes South Africa will win the case against Israel # The DA Abroad demands expanded voting centres for expats# And Dricus du Plessis gets a hero’s welcome at the OR Tambo International Airport # Renowned international human […]