BULLETIN SPORTNUUS 19 Junie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê hulle voorbereiding vir volgende Saterdag se kragmeting met die Barbarians in Kaapstad vorder goed. Die Bokke is byna voltallig na die aankoms van die Bulle se spelers, Leinster se […]
BULLETIN 19 June 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA wants answers on the exclusion of gender-based vioence figures in the latest crime stats# The Israeli Defence Force is ordered to intensify strikes on strategic targets in Iran# And Australia lifts the ban on blood and plasma donations for gay men […]
BULLETIN 19 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA eis antwoorde oor die uitsluiting van geslagsgeweldsyfers in die jongste misdaadstatistieke# Die polisie soek na ‘n vrou wat op Facebook voorgee sy is ‘n polisie-offisier# En die Israelse Weermag word beveel om aanvalle op strategiese teikens in Iran te verskerp # […]
BULLETIN 19 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF is not surprised that the UK declined Malema’s visa# The UN chief is concerned about the escalating war between Israel and Iran# And tennis: Big names commit to the new-look US Open mixed doubles # The EFF says it is […]
BULLETIN 19 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF is nie verbaas dat Brittanje Malema se visum geweier het nie# Die hoof van die Verenigde Nasies is bekommerd oor die toenemende vyandighede tussen Israel en Iran# En tennis: Groot name verbind hulle tot die nuwe formaat van die gemengde dubbels […]
BULLETIN 19 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF is not surprised that the UK declined Malema’s visa# The DA says the Labour minister must scrap quotas for skilled foreign workers# Rise Mzansi demands that crime intelligence must be deployed amid threats to disaster relief workers# And, the […]
BULLETIN 19 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF is nie verbaas dat Brittanje Malema se visum geweier het nie# Die DA sê die minister van Arbeid moet kwotas vir geskoolde buitelandse werkers skrap# Rise Mzansi eis die ontplooiing van misdaadintelligensie te midde van die bedreigings vir reddingswerkers# En die hoof […]
BULLETIN 19 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Special Investigation Unit has referred over three-thousand cases in the past five years# The death toll from the Eastern Cape floods rises to 92# And over half of Trump voters don’t want the US involved in Israel # The Special Investigating […]
BULLETIN 19 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Spesiale Ondersoekeenheid het die afgelope vyf jaar meer as drieduisend sake verwys# Die dodetal weens die Oos-Kaapse oorstromings styg tot 92# En meer as die helfte van Trump-kiesers wil nie hê die VSA moet in Israel betrokke raak nie # Die Spesiale […]
BULLETIN 19 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Special Investigation Unit has referred over three-thousand cases in the past five years# The death toll from the Eastern Cape floods rises to 92# And over half of Trump voters don’t want the US involved in Israel Stay tuned to […]