BULLETIN 12 September 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ramaphosa is determined to restore municipalities’ abilities to deliver consistent service delivery# The DA says minister De Lille’s actions are costing SA Tourism up to 500-million-rand# And Trump says the suspect in the Charlie Kirk shooting is likely in custody # President […]
BULLETIN 12 September 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa is vasbeslote om munisipaliteite se diensleweringvermoë te herstel# Die DA sê minister De Lille se optrede kos SA Toerisme tot 500-miljoen-rand# En Trump sê ‘n verdagte in die Charlie Kirk-skietery is waarskynlik in aanhouding # President Cyril Ramaphosa sê die regering is […]
BULLETIN 12 September 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Trump says a suspect was arrested after the murder of Charlie Kirk# Ramaphosa pushes for stronger cooperative governance# And rugby: Mzwandile Stick says the Boks realise they have to be their best for 80 minutes tomorrow # US president Donald Trump says […]
BULLETIN 12 September 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Trump sê ‘n verdagte is aangekeer na die moord op Charlie Kirk# Ramaphosa vereis sterker samewerkende regering# En rugby: Die Bokke se hulpafrigter waarsku hulle sal môre 80-minute lank voluit moet speel # Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die verdagte in die […]
BULLETIN 12 September 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Tshwane warns of looming water shortages as consumption soars# Deputy president Mashatile pledges stronger state support for emerging farmers # And athletics: Usain Bolt agrees he could’ve set a 100-metre world record of 9.42-seconds with super-spikes # The City of Tshwane says […]
BULLETIN 12 September 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Tshwane waarsku oor watertekort terwyl verbruik vinnig toeneem # Mashatile belowe sterker staatsondersteuning vir opkomende boere# En atletiek: Bolt glo hy sou ‘n wêreldrekord van 9,42 sekondes kon opstel met deesdae se super-spykerskoene # Die Stad Tshwane sê hoë waterverbruik kan veroorsaak dat die […]
BULLETIN 12 September 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Lawyers For Human Rights welcomes the Constitutional Court’s ruling on gender equality in surname laws # Thabo Bester’s representatives are disappointed by the dismissal to stop a Netflix documentary# And cricket: An all-female match official panel is announced for the Women’s World Cup […]
BULLETIN 12 September 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Organisasie verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor geslagsgelykheid in die wet oor vanne# Bester se regsverteenwoordiger is teleurgesteld oor die mislukking om ‘n Netflix-dokumentêr te stop# En krieket: Net vroue gaan skeidsregters wees op die Wêreldbekertoernooi vir Vroue # Die organisasie […]
BULLETIN 12 September 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Tshwane University of Technology’s Solar Car Project Team has been awarded the prestigious International Council of Academies of Engineering and Technological Sciences Communication Prize for 2025 in Australia. The university’s entry titled, Sustainable Automotive Technologies: a TUT Case Study, beat finalists […]
BULLETIN 12 September 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Sonkrag-motorprojekspan het vanjaar se gesogte kommunikasieprys van die Internasionale Raad vir Akademies van Ingenieurswese en Tegnologiese Wetenskap in Australië opgeraap. Die universiteit se inskrywing met die titel, Sustainable Automotive Technologies: a TUT Case Study, het finaliste uit China, […]