BULLETIN 24 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Labour Party of South Africa wants to interdict the National Dialogue# Home Affairs rolls out the new National Population Register verification service# And Donald Trump continues to tout a ceasefire deal while Iran launches a fresh round of missiles Stay […]
BULLETIN 24 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Nkabane moet die volledige lys vir die SETA-paneel aan die Parlement voorlê# Ses vermeende afpersers word in ’n skietgeveg met die polisie naby Mthatha doodgeskiet# En krieket: Die Wes-Indiese Vroue beklink die T20-reeks teen Suid-Afrika # Die Parlement is gereed om die […]
BULLETIN 24 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Nkabane must reveal the complete list for the SETA advisory panel to Parliament# Six suspected extortionists are killed in a shootout with police near Mthatha# And cricket: The West Indies Women clinch the T20 series against South Africa # Parliament is […]
BULLETIN 24 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Nkabane moet die volledige lys vir die SETA-paneel aan die Parlement voorlê# Ses vermeende afpersers word in ’n skietgeveg met die polisie naby Mthatha doodgeskiet# En krieket: Die Wes-Indiese Vroue beklink die T20-reeks teen Suid-Afrika Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 24 June 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Nkabane must reveal the complete list for the SETA advisory panel to Parliament# Six suspected extortionists are killed in a shootout with police near Mthatha# And cricket: The West Indies Women clinch the T20 series against South Africa Stay tuned […]
The headlines of the leading newspapers on 24 June 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the government is in talks with the French Development Bank about a loan of more than six-billion-rand, as well as a further loan from the BRICS New Development Bank. This is in addition to the existing World Bank loan of […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 24 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die regering is in gesprek met die Franse Ontwikkelingsbank oor ‘n lening van meer as ses-miljard-rand, sowel as ‘n verdere lening van BRICS se Nuwe Ontwikkelingsbank. Dit is bykomend tot die bestaande Wêreldbank-lening van 27-miljard-rand. Die fondse is deel […]
BULLETIN 24 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Donald Trump beweer Israel en Iran het ooreengekom oor ‘n skietstilstand# Die DA eis die vrystelling van die Moorhouse-verslag# En rugby: Die Junior Springbokke vertrek na Italië vir die O.20 Wêreldrugby-kampioenskap # President Donald Trump beweer ‘n volledige en totale skietstilstand-ooreenkoms is tussen […]
BULLETIN 24 June 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Donald Trump claims Israel and Iran have agreed to a ceasefire# The DA demands the release of the Moorhouse Report# And rugby: The Junior Springboks depart for Italy for the U20 World Rugby Championship # US president Donald Trump claims a complete […]
BULLETIN 24 Junie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Donald Trump beweer Israel en Iran het ooreengekom oor ‘n skietstilstand# Die DA eis die vrystelling van die Moorhouse-verslag# En rugby: Die Junior Springbokke vertrek na Italië vir die O.20 Wêreldrugbykampioenskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………