BULLETIN 24 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum wil lasbriewe laat uitreik nadat Zuma versuim om sy regskostes te betaal# Israel stem in tot ‘n skietstilstand met Iran en beklemtoon militêre welslae# En rugby: Suid-Afrika vier vandag die 30ste herdenking van die Bokke se oorwinning in 1995 se Wêreldbekertoernooi # […]
BULLETIN 24 June 11:00 Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF wants to introduce a bill aimed at curbing unchecked government borrowing powers# President Trump says the ceasefire between Israel and Iran is in effect# And soccer: A 26-player Banyana Banyana squad is confirmed for the Women’s Africa Cup of Nations # […]
BULLETIN 24 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF gaan ’n wetsontwerp indien om die regering se onbeheerde leningsmagte in te perk# Soek- en reddingspogings word in die Oos-Kaap voortgesit terwyl die dodetal tot 95 styg# En president Trump sê die skietstaking tussen Israel en Iran is in werking # […]
BULLETIN 24 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF wants to introduce a bill aimed at curbing unchecked government borrowing powers# Search and recovery efforts are continuing as the Eastern Cape flood death toll rises to 95# President Trump says the ceasefire between Israel and Iran is in […]
BULLETIN 24 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF gaan ’n wetsontwerp indien om die regering se onbeheerde leningsmagte in te perk# Soek- en reddingspogings word in die Oos-Kaap voortgesit terwyl die dodetal tot 95 styg# President Trump sê die skietstaking tussen Israel en Iran is in werking# En sokker: ‘n […]
BULLETIN 24 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Arbeidersparty wil ’n bevel teen die Nasionale Dialoog verkry# Binnelandse Sake stel die nuwe Nasionale Bevolkingsregister-verifikasiediens bekend# En Donald Trump praat steeds ‘n skietstilstandooreenkoms aan terwyl Iran ‘n nuwe vlaag missiele lanseer # Die Arbeidersparty van Suid-Afrika het ‘n dringende aansoek by […]
BULLETIN 24 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Labour Party of South Africa wants to interdict the National Dialogue# Home Affairs rolls out the new National Population Register verification service# And Donald Trump continues to tout a ceasefire deal while Iran launches a fresh round of missiles # The […]
BULLETIN 24 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Arbeidersparty wil ’n bevel teen die Nasionale Dialoog verkry# Binnelandse Sake stel die nuwe Nasionale Bevolkingsregister-verifikasiediens bekend# En Donald Trump praat steeds ‘n skietstilstandooreenkoms aan terwyl Iran ‘n nuwe vlaag missiele lanseer Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 24 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Labour Party of South Africa wants to interdict the National Dialogue# Home Affairs rolls out the new National Population Register verification service# And Donald Trump continues to tout a ceasefire deal while Iran launches a fresh round of missiles Stay […]
BULLETIN 24 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Nkabane moet die volledige lys vir die SETA-paneel aan die Parlement voorlê# Ses vermeende afpersers word in ’n skietgeveg met die polisie naby Mthatha doodgeskiet# En krieket: Die Wes-Indiese Vroue beklink die T20-reeks teen Suid-Afrika # Die Parlement is gereed om die […]