BULLETIN 24 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika verloor binne drie maande 74-duisend werksgeleenthede# City Power en Eskom skik ná ‘n geskil oor skuld van 3.2-miljard-rand# En rugby: Die Bok-hulpafrigter Tony Brown sê Saterdag se wedstryd teen die Barbarians sal die toon aangee vir die komende seisoen # Statistieke Suid-Afrika […]
BULLETIN 24 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africa sheds 74-thousand jobs in just three months# The DA says minister John Steenhuisen stopped a bread price hike# And rugby: Rassie Erasmus names four uncapped players in the Boks’ team for the Barbarians clash # Statistics South Africa has reported […]
BULLETIN 24 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika verloor binne drie maande 74-duisend werksgeleenthede# Die DA sê minister Steenhuisen het ‘n verhoging in die prys van brood verhoed# En rugby: Rassie Erasmus kies vier nuwelinge in die Bokgroep vir die wedstryd teen die Barbarians # Statistieke Suid-Afrika het tussen Januarie […]
BULLETIN 24 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Tshwane’s mayor says municipalities have become places of despair# Israel orders strikes on Tehran after Iran violates the ceasefire# And rugby: More capped All Blacks join the Barbarians squad to face the Springboks # Tshwane mayor, Nasiphi Moya, says the multiparty coalition […]
BULLETIN 24 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Tshwane se burgemeester sê munisipaliteite het plekke van wanhoop geword# Israel beveel aanvalle op Teheran nadat Iran die wapenstilstand verbreek# En rugby: Nog All Blacks sluit by die Barbarians aan vir Saterdag se wedstryd teen die Bokke # Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, […]
BULLETIN 24 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die heersende Mej Suid-Afrika, Mia le Roux, sê sy wil mense wat dikwels sukkel met toegang tot onderwys en indiensneming help met waardigheid, onafhanklikheid en ekonomiese deelname. Sedert die bekendstelling van die Mia le Roux Movement x B4i Academy-veldtog verlede jaar, is meer […]
BULLETIN 24 June 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Joint Second Forum on Climate Services and Space for Early Warning in Africa is currently underway in Windhoek, Namibia. It’s been held under the theme, Accelerating Access to Climate and Weather Services for Resilient African Economies and Communities. The forum aims […]
BULLETIN 24 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die tweede Gesamentlike Forum oor Klimaatdienste en Ruimte vir Vroeë Waarskuwings in Afrika is in Windhoek, Namibië, aan die gang. Dit word gehou met die tema Versnelde toegang tot Klimaat- en Weerdienste vir Veerkragtige Afrika-ekonomieë en Gemeenskappe. Die forum werp lig op die uitwerking […]
BULLETIN 24 June Good afternoon, here is your Good News: # Reigning Miss South Africa, Mia le Roux, says she is committed to offering pathways to dignity, independence and economic participation for those who often face barriers in accessing education and employment. Since the launch of the Mia le Roux Movement x B4i Academy campaign […]
BULLETIN 24 June 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Israel orders strikes on Tehran after Iran violates the ceasefire# AfriForum seeks warrants after Jacob Zuma fails to pay his legal costs# And rugby: South Africa marks 30 years since the iconic 1995 World Cup victory # Israeli Defence minister Israel Katz […]