BULLETIN 13 September 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa moedig Noordwes aan om vennootskappe tussen die openbare en privaat sektor te benut# Die Gautengse Verkeerspolisie arresteer 43 roekelose bestuurders# En rugby: Die Springbokke neem wraak # President Cyril Ramaphosa sê die nasionale uitvoerende gesag het onderneem om met die Noordwes-provinsiale […]
BULLETIN 13 September 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa encourages the North West province to exploit public-private sector partnerships# The Gauteng Traffic Police arrest 43 reckless drivers# And rugby: The Springboks are taking revenge # President Cyril Ramaphosa says the national executive pledged to work closely with the North […]
BULLETIN 13 September 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum soek duidelikheid oor die ooreenkoms om rybewyse te druk# Twee voormalige veldwagters is gevonnis vir renosterstropery# En Rusland sê vredesgesprekke met Oekraïne is op die ys # AfriForum versoek dat die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, besonderhede moet voorsien oor ‘n […]
BULLETIN 13 September 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # AfriForum seeks clarity on the driver’s licence printing agreement# Two former field rangers are sentenced for rhino poaching# And Russia says peace talks with Ukraine are on ‘pause’ # AfriForum has requested Home Affairs minister Leon Schreiber to provide details on a […]
BULLETIN 13 September 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen sê die landbousektor is steeds veerkragtig# Ford herroep meer as vyfduisend Rangers weens remprobleme# En Prins Harry bring ‘n verrassingsbesoek aan Kiëf # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê ondanks die afname in die waarde van goedere-uitvoere in die eerste […]
BULLETIN 13 September 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Steenhuisen says the agricultural sector remains resilient# Ford recalls over five thousand Rangers for brake issues# And Prince Harry makes a surprise visit to Kyiv # The minister of Agriculture, John Steenhuisen, says despite a decline in the value of goods exports […]
BULLETIN 13 September 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering neem kennis van Fitch se besluit om Suid-Afrika se skuld te bevestig# Noord-Korea stel meer mense tereg wat buitelandse rolprente en televisie kyk# En rugby: Die Curriebeker-kompetisie bereik sy voorlaaste ronde # Die regering het kennis geneem van Fitch se besluit […]
BULLETIN 13 September 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Government notes Fitch’s decision to affirm South Africa’s debt# North Korea executes more people for watching foreign films and television# And rugby: The Currie Cup competition reaches its penultimate round # Government has noted Fitch’s decision to affirm South Africa’s long-term foreign […]
BULLETIN 12 September 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The crypto company at the centre of the Bouwer van Niekerk murder is provisionally liquidated# New evidence emerges in the SAFA fraud case against Danny Jordaan and his co-accused# And roadrunning: Eighteen-thousand athletes are expected at the weekend’s annual Gun Run in […]
BULLETIN 12 September 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kripto-maatskappy in die middelpunt van die moord op Bouwer van Niekerk word voorlopig gelikwideer# Nuwe bewyse kom na vore in die bedrogsaak teen Danny Jordaan en sy medebeskuldigdes# En padwedlope: Meer as 18-duisend atlete gaan deelneem aan die naweek se Gun Run […]