BULLETIN 24 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mchunu sê die Veilige Skole-protokol is die begin van werklike optrede om leerders te beskerm# Die VF Plus vra Amerika om voorspoed vir almal in Suid-Afrika te ontsluit# En Trump sê die wapenstilstand tussen Israel en Iran is weer van krag nadat hy […]
BULLETIN 24 June 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Siviwe Gwarube says the Safe Schools Protocol is a game changer in fighting school violence# Gauteng’s MEC for Agriculture urges national coordination to control foot-and-mouth disease# And motorsport: Alex Dunne becomes the first Irish driver to take part in an F1 […]
BULLETIN 24 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Gwarube sê Veilige Skole-protokol is ‘n keerpunt in die stryd teen geweld# Die Gautengse LUR vir Landbou vra nasionale koördinering om bek-en-klouseer te beheer # En motorsport: Die eerste Ierse renjaer in 22-jaar gaan aan ‘n F1 Grand Prix-naweek deelneem # Die minister van […]
BULLETIN 24 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africa sheds 74-thousand jobs in just three months# City Power and Eskom settle a 3.2-billion-rand debt dispute# And rugby: The Bok’s assistant coach says the Barbarians clash will be an ideal test # Statistics South Africa has reported a drop of […]
BULLETIN 24 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika verloor binne drie maande 74-duisend werksgeleenthede# City Power en Eskom skik ná ‘n geskil oor skuld van 3.2-miljard-rand# En rugby: Die Bok-hulpafrigter Tony Brown sê Saterdag se wedstryd teen die Barbarians sal die toon aangee vir die komende seisoen # Statistieke Suid-Afrika […]
BULLETIN 24 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africa sheds 74-thousand jobs in just three months# The DA says minister John Steenhuisen stopped a bread price hike# And rugby: Rassie Erasmus names four uncapped players in the Boks’ team for the Barbarians clash # Statistics South Africa has reported […]
BULLETIN 24 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika verloor binne drie maande 74-duisend werksgeleenthede# Die DA sê minister Steenhuisen het ‘n verhoging in die prys van brood verhoed# En rugby: Rassie Erasmus kies vier nuwelinge in die Bokgroep vir die wedstryd teen die Barbarians # Statistieke Suid-Afrika het tussen Januarie […]
BULLETIN 24 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Tshwane’s mayor says municipalities have become places of despair# Israel orders strikes on Tehran after Iran violates the ceasefire# And rugby: More capped All Blacks join the Barbarians squad to face the Springboks # Tshwane mayor, Nasiphi Moya, says the multiparty coalition […]
BULLETIN 24 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Tshwane se burgemeester sê munisipaliteite het plekke van wanhoop geword# Israel beveel aanvalle op Teheran nadat Iran die wapenstilstand verbreek# En rugby: Nog All Blacks sluit by die Barbarians aan vir Saterdag se wedstryd teen die Bokke # Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, […]
BULLETIN 24 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die heersende Mej Suid-Afrika, Mia le Roux, sê sy wil mense wat dikwels sukkel met toegang tot onderwys en indiensneming help met waardigheid, onafhanklikheid en ekonomiese deelname. Sedert die bekendstelling van die Mia le Roux Movement x B4i Academy-veldtog verlede jaar, is meer […]