BULLETIN 25 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA dring aan op duidelikheid oor die minister van Verdediging se omkeerplan# Onwettige dobbelary neem toe in Gauteng# En sokker: Alles is vanaand op die spel vir Mamelodi Sundowns # Die DA sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, moet dringend lig […]
BULLETIN 25 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africa hosts the third G20 sherpa meeting amid a push for practical global solutions# Tennis: A statue of Andy Murray will be erected at Wimbledon in 2027# And India, Poland and Hungary send a crew into space for the first time […]
BULLETIN 25 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika bied die derde G20-sjerpavergadering aan te midde van ‘n strewe na praktiese wêreldoplossings# ‘n Ontvoerde vrou van Gqeberha is veilig herenig met haar gesin# En tennis: ‘n Standbeeld van Andy Murray gaan op Wimbledon opgerig word # Suid-Afrika bied die derde G20-sjerpabyeenkoms […]
BULLETIN 25 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A kidnapped Gqeberha woman is safely reunited with her family# Freedom Charter heritage sites in the Eastern Cape are falling into neglect# And rugby: The City of Cape Town expects over 40-thousand spectators for the Boks-Barbarians match # A Gqeberha woman has […]
BULLETIN 25 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ontvoerde vrou van Gqeberha is veilig herenig met haar gesin# Namibië hef die verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse mieliesaad op# En rugby: Veertig-duisend toeskouers word verwag by Saterdag se wedstryd tussen die Springbokke en die Barbarians # ‘n Vrou van Gqeberha […]
BULLETIN 25 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Barbara Creecy says the Treasury Infrastructure Fund is key to Transnet’s freight targets# China issues a rare admission that torture and unlawful detention takes place in its justice system# And Cape Town is monitoring for any impacts from the inclement weather […]
BULLETIN 25 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Creecy sê die Tesourie se Infrastruktuurfonds is die sleutel tot Transnet se vragteikens# China doen ‘n seldsame erkenning dat marteling en onwettige aanhouding in sy regstelsel plaasvind# En Kaapstad monitor die gevolge van die gure weer # Die minister van Vervoer, Barbara […]
BULLETIN 25 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die eThekwini-munisipaliteit sê Afrika se grootste perdewedren- en modegeleentheid, die Durban July, beteken vanjaar ‘n inspuiting van sowat 690-miljoen-rand in die metro se ekonomie. Volgende naweek se geleentheid op die Greyville-renbaan spog met ‘n sterbelaaide program, insluitend die veelbekroonde Afro-pop-duo Mafikizolo, die groep […]
BULLETIN 25 June Good afternoon, here is your Good News: # The eThekwini Municipality says Africa’s greatest horse racing and fashion event, the Durban July, will this year inject around 690-million-rand into the metro’s economy. The event at the Greyville Racecourse next weekend will feature a star-studded lineup including multi-award-winning Afro-pop duo Mafikizolo, the band Sunset […]
BULLETIN 25 June 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The City of Tshwane’s Emergency Services Department says it has commenced with controlled firebreaks in the Rietvlei Nature Reserve in Centurion. This is being done as a proactive measure for the prevention of any fire that could be devastating during this winter […]