BULLETIN 14 September 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mbalula sê Pravin Gordhan was ‘n lewenslange aktivis en ‘n merkwaardige leier# Talle polisiebeamptes is beseer met meer as 150-duisend betogers by ‘n Tommy Robinson-saamtrek in Londen# En, Pirates maak geskiedenis met ‘n vierde agtereenvolgende MTN8-titel # Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile […]
BULLETIN 14 September 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Mbalula says Pravin Gordhan was a lifelong activist and an outstanding leader# Dozens of officers injured as up to 150-thousand join Tommy Robinson’s rally in London# And, Pirates win their fourth MTN8 title in a row # ANC Secretary-General, Fikile Mbalula says the late Pravin […]
BULLETIN 14 September 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # POPCRU eis ‘n ondersoek na diskriminerende praktyke binne die SAPD-opleidingskolleges# Families sê Netanyahu is die enigste struikelblok wat verhoed dat gyselaars huistoe kom# En, die Leeus en Griekwas is deur na die Curriebekereinstryd # Die polisie- en gevangenisdiensvakbond, POPCRU eis ‘n dringende ondersoek […]
BULLETIN 14 September 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # POPCRU demands a probe into discriminatory practices within the SAPS training colleges# The families of hostages say Netanyahu is the only obstacle to bring their loved ones home# And, the Lions and Griquas will meet in the Currie Cup final #The Police […]
BULLETIN 14 September 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die UDM vra vir ‘n nasionale hersiening van polisiëringsvermoë# Die DA sê Ramaphosa se woorde kom te laat vir die mense van Noordwes# En, Rassie is tevrede met die Springbokke se vertoning in Wellington # Die UDM doen ‘n beroep op ‘n dringende […]
BULLETIN 14 September 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The UDM calls for a national review of policing capacity# The DA says Ramaphosa’s words come too late for the people of North West# And, Rassie is delighted with the Springboks’ performance in Wellington # The UDM is calling for an urgent […]
BULLETIN 13 September 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Springbokke neem soete wraak in Wellington# Die polisie vind die liggaam van die vlieënier wat in Durban in die see neergestort he# En China veroordeel die teenwoordigheid van Amerikaanse en Britse oorlogskepe in die Straat van Taiwan # Ons skop af met […]
BULLETIN 13 September 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Springboks take sweet revenge in Wellington# The police recovered the body of the pilot who crashed into the sea in Durban# And China condemns the presence of US and British warships in the Taiwan Strait # We kick off with good […]
NuusFlits: Die Springbokke het ‘n oortuigende oorwinning oor die All Blacks behaal in ‘n eensydige kragmeting in Wellington. Die All Blacks loop teen rustyd voor met 10-7, maar word in die tweede helfte heeltemal oorweldig deur ‘n gemotiveerde Springbokspan wat altesaam ses drieë druk vir ‘n eindtelling van 43-10.
NewsFlash: The Springboks achieved an emphatic win over the All Blacks in a one-sided affair in Wellington. The All Blacks lead 10-7 at halftime but were totally overwhelmed in the second half by a motivated Springbok squad who scored a total of six tries for a final score of 43-10.