BULLETIN 26 June Good afternoon, here is your Good News: # The Eastern Cape government is officially opening the 51st National Arts Festival in Makhanda today, marking the start of a ten-day cultural celebration. The programme includes Cape Ballet Africa’s triple bill SALT, and UK company Action Hero’s The Talent. Athol Fugard will be remembered through […]
BULLETIN 27 June 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Jacob Zuma wants the court to set aside the ANC’s decision to terminate his membership# The Kenyan High Court halts a media blackout on protests# And rugby: The British and Irish Lions’ coach rings the changes for the match against Western Force # […]
BULLETIN 26 Junie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Zuma sê die hof moet die ANC se besluit verwerp om sy lidmaatskap na 65 jaar op te hef# Kenia se Hoërhof hef ‘n verbod op mediadekking van betogings op # En rugby: Die Leeus se afrigter skommel sy span vir die wedstryd teen […]
BULLETIN SPORTS NEWS 26 June 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start off with rugby: Springbok coach Rassie Erasmus told flamboyant flyhalf Sacha Feinberg-Mngomezula he doesn’t have to make magic on the field all the time. The young player will don the number 10 jersey in […]
BULLETIN SPORTNUUS 26 Junie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê die flambojante losskakel, Sacha Feinberg-Mngomezula, hoef nie elke keer wondere te verrig op die veld nie. Die jong speler sal Saterdag teen die Barbarians die nommer 10-trui dra, met […]
BULLETIN 26 June 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Jacob Zuma wants the court to set aside the ANC’s decision to terminate his membership# GIWUSA says the ANC has betrayed the Freedom Charter# And no major incidents were reported overnight after heavy rainfall across Cape Town # MK Party president Jacob Zuma […]
BULLETIN 26 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Zuma sê die hof moet die ANC se besluit verwerp om sy lidmaatskap na 65 jaar op te hef# Giwusa sê die ANC het die Vryheidsmanifes verraai# En geen ernstige voorvalle is oornag aangemeld na swaar reën in Kaapstad nie # Die MK-party […]
BULLETIN 26 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A delegation of Afrikaner leaders meet with senior White House officials# Rise Mzansi demands accountability for the Road Accident Fund scandal# And athletics: Kenya’s Olympic champion sets her sights on the first women’s sub-four-minute mile # A senior delegation of Afrikaner leaders […]
BULLETIN 26 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Afvaardiging van Afrikanerleiers vergader met senior amptenare van die Withuis# Rise Mzansi eis aanspreeklikheid vir die Padongelukkefonds-skandaal# En atletiek: ‘n Keniaanse Olimpiese kampioen stel haar visier op die eerste vroue-myl onder vier minute # ‘n Senior afvaardiging van Afrikaner-leiers het ʼn hoëvlak-vergadering […]
BULLETIN 26 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Afvaardiging van Afrikanerleiers vergader met senior amptenare van die Withuis# Rise Mzansi eis aanspreeklikheid vir die Padongelukkefonds-skandaal# ‘n Verslag van die Verenigde Nasies onthul ‘n toename van 25-persent in ernstige oortredings teen kinders# En atletiek: Die Keniaanse Olimpiese kampioen stel haar visier op […]