BULLETIN 26 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Zuma sê die hof moet die ANC se besluit verwerp om sy lidmaatskap na 65 jaar op te hef# Giwusa sê die ANC het die Vryheidsmanifes verraai# En geen ernstige voorvalle is oornag aangemeld na swaar reën in Kaapstad nie # Die MK-party […]
BULLETIN 26 June 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A delegation of Afrikaner leaders meet with senior White House officials# Rise Mzansi demands accountability for the Road Accident Fund scandal# And athletics: Kenya’s Olympic champion sets her sights on the first women’s sub-four-minute mile # A senior delegation of Afrikaner leaders […]
BULLETIN 26 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Afvaardiging van Afrikanerleiers vergader met senior amptenare van die Withuis# Rise Mzansi eis aanspreeklikheid vir die Padongelukkefonds-skandaal# En atletiek: ‘n Keniaanse Olimpiese kampioen stel haar visier op die eerste vroue-myl onder vier minute # ‘n Senior afvaardiging van Afrikaner-leiers het ʼn hoëvlak-vergadering […]
BULLETIN 26 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Afvaardiging van Afrikanerleiers vergader met senior amptenare van die Withuis# Rise Mzansi eis aanspreeklikheid vir die Padongelukkefonds-skandaal# ‘n Verslag van die Verenigde Nasies onthul ‘n toename van 25-persent in ernstige oortredings teen kinders# En atletiek: Die Keniaanse Olimpiese kampioen stel haar visier op […]
BULLETIN 26 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # A delegation of Afrikaner leaders meet with senior White House officials# Rise Mzansi demands accountability for the Road Accident Fund scandal# A United Nations report reveals a 25-percent increase in grave violations against children # And athletics: Kenya’s Olympic champion sets […]
BULLETIN 26 Junie 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana orders a probe into the investments of the Public Investment Corporation# The DA supports minister Schreiber’s identity verification system# And Trump calls for Netanyahu’s corruption trial to be cancelled # Finance minister Enoch Godongwana has reportedly ordered an investigation into […]
BULLETIN 26 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana gelas ‘n ondersoek na die ongenoteerde portefeulje van die Openbare Beleggingskorporasie# Die DA ondersteun minister Schreiber se identiteitsverifikasiestelsel# En Trump sê Netanyahu se korrupsieverhoor moet gekanselleer word # Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het volgens berigte ‘n ondersoek gelas na […]
BULLETIN 26 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Godongwana gelas ‘n ondersoek na die ongenoteerde portefeulje van die Openbare Beleggingskorporasie# Die DA ondersteun minister Schreiber se identiteitsverifikasiestelsel# En Trump sê Netanyahu se korrupsieverhoor moet gekanselleer word Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 26 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Godongwana orders a probe into the investments of the Public Investment Corporation# The DA supports minister Schreiber’s identity verification system# And Trump calls for Netanyahu’s corruption trial to be cancelled Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 26 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum sê ondanks Ramaphosa se slimpraatjies, is die NHI steeds ongrondwetlik# Putin sal nie na die BRICS-beraad in Brasilië reis nie uit vrees vir inhegtenisneming# En sokker: Mamelodi Sundowns word in die Klubwêreldbeker uitgeskakel # AfriForum sê daar is geen verband tussen die […]