BULLETIN 27 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola is bekommerd oor toenemende wêreldwye spanning# Kanada se Parlement keur ’n wetsontwerp goed om afhanklikheid van Amerika te verminder# En rugby: Kolisi onttrek aan môre se wedstryd teen die Barbarians # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, waarsku […]
BULLETIN 27 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola is bekommerd oor toenemende wêreldwye spanning# Die EFF verwerp die aanstelling van ANC-kaders in die raad van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie# Kanada se Parlement keur ’n wetsontwerp goed om afhanklikheid van Amerika te verminder# En rugby: Siya Kolisi is beseer en Jessie Kriel neem […]
BULLETIN 27 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Lamola is concerned about escalating global tension# The EFF rejects the appointment of ANC loyalists to the board of the Industrial Development Corporation# Canada’s Parliament passes a bill to reduce dependence on the US# And rugby: Siya Kolisi is injured […]
BULLETIN 27 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Macpherson welcomes the appointment of a new Independent Development Trust board# The EFF rejects the appointment of ‘ANC loyalists’ to the Industrial Development Corporation board# And Zelensky and the Council of Europe establish a tribunal to prosecute Russian leaders # Public […]
BULLETIN 27 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Macpherson verwelkom die aanstelling van ‘n nuwe raad vir die Onafhanklike Ontwikkelingstrust# Die EFF verwerp die aanstelling van ‘ANC-lojaliste’ op die raad van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie# En Zelensky en die Europese Raad stig ‘n tribunaal om Russiese leiers te vervolg # Die minister […]
BULLETIN 27 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Macpherson verwelkom die aanstelling van ‘n nuwe raad vir die Onafhanklike Ontwikkelingstrust# Die EFF verwerp die aanstelling van ‘ANC-lojaliste’ op die raad van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie# En Zelensky en die Europese Raad stig ‘n tribunaal om Russiese leiers te vervolg Bly ingeskakel op ………. […]
BULLETIN 27 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Macpherson welcomes the appointment of a new Independent Development Trust board# The EFF rejects the appointment of ‘ANC loyalists’ to the Industrial Development Corporation board# And Zelensky and the Council of Europe establish a tribunal to prosecute Russian leaders Stay […]
BULLETIN 27 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA verwelkom die inhegtenisneming van die hoof van polisie-misdaadintelligensie# Iran se opperleier sê die Amerikaanse aanvalle het nie hul kernprogram ontwrig nie# En Olimpiese Spele: IOK-lede wil die vroue-kategorie in sport beskerm # Die DA het die inhegtenisneming van die misdaadintelligensiehoof, Dumisani […]
BULLETIN 27 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA welcomes the arrest of the head of police crime intelligence# Iran’s supreme leader says the US strikes did not disrupt their nuclear programme# And Olympic Games: IOC members want to protect the female category in sport # The DA has […]
BULLETIN 27 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA verwelkom die inhegtenisneming van die hoof van polisie-misdaadintelligensie# Iran se opperleier sê die Amerikaanse aanvalle het nie hul kernprogram ontwrig nie# En Olimpiese Spele: IOK-lede wil die vroue-kategorie in sport beskerm Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………