BULLETIN 27 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa verwerp die DA se ultimatum ná adjunkminister Whitfield se afdanking # Mashatile vra groter betrokkenheid van die jeug in beleidmaking om werkloosheid en ongelykheid teen te werk# En nog ‘n weer-waarskuwing word vir Kaapstad uitgereik # President Cyril Ramaphosa sê hy sal nie […]
BULLETIN 27 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa rejects the DA’s ultimatums after firing deputy minister Whitfield# Deputy president Mashatile condemns the attacks on Iran# And tennis: Carlos Alcaraz starts his Wimbledon defence against Fabio Fognini # President Cyril Ramaphosa says he will not yield to threats […]
BULLETIN 27 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa verwerp die DA se ultimatum ná adjunkminister Whitfield se afdanking# Adjunkpresident Mashatile veroordeel die aanvalle op Iran# En tennis: Alcaraz begin sy Wimbledon-titel verdedig teen Fognini # President Cyril Ramaphosa sê hy sal nie swig voor dreigemente of ultimatums oor sy grondwetlike […]
BULLETIN 27 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Deputy president Mashatile urges the global youth to lead inclusive development at the G20 roundtable# Rwanda and the DRC will sign a peace treaty in Washington# And Olympic Games: The IOC will review the process for the future host election process # […]
BULLETIN 27 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile vra die jeug om inklusiewe ontwikkeling by die G20-gesprek te lei # Rwanda en die DRK slulit ‘n vredesooreenkoms in Washington# En Olimpiese Spele: Die IOK gaan die aanwysingsproses van toekomstige gasheerstede hersien # Adjunkpresident Paul Mashatile het jongmense gevra om die […]
BULLETIN 27 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Defence minister Angie Motshekga assures the Defence Force’s capability despite budget constraints# India rejects the United Nations’ offer to help investigate the deadly plane crash# And soccer: Vinicius Junior shows his class as Real Madrid reaches the last 16 at the Club […]
BULLETIN 27 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Verdediging verseker die Weermag se vermoë ondanks begrotingsbeperkings# Indië verwerp die Verenigde Nasies se aanbod om die dodelike lugramp te help ondersoek# En sokker: Vinicius Junior skitter vir Real Madrid, wat deurdring na die ronde van 16 van die Klub-Wêreldbekertoernooi […]
BULLETIN 27 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # President Cyril Ramaphosa het die voormalige hoofregter Raymond Zondo gelukgewens nadat hy deur die Wêreldgeregtigheidsprojek vereer is. Hy het die gesogte Oppergesag van die Reg-toekenning ontvang om erkenning te gee aan sy onversetlike toewyding aan geregtigheid en aanspreeklikheid deur sy leierskap in die […]
BULLETIN 27 June 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Environmental organisations have expressed concern at government’s renewed interest in gas-to-power projects in the draft Integrated Resource Plan. They are warning the proposed addition of up to 19-gigawatts of gas capacity may risk locking the country into long-term fossil fuel dependency, while […]
BULLETIN 27 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Omgewingsorganisasies het kommer uitgespreek oor die regering se hernude belangstelling in gas-tot-krag-projekte in die Konsep- Geïntegreerde Hulpbronplan. Hulle waarsku die voorgestelde byvoeging van tot 19 gigawatt gasvermoë kan die land in die langtermyn van fossielbrandstof afhanklik maak terwyl dit energiekoste opjaag en ongelykheid vererger. […]