BULLETIN 15 September 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die National Freedom Party verwelkom die skorsing van Shadrack Sibiya# Klein ondernemings moet aansoek te doen vir die Ondersteuningsprogram vir Sake-infrastruktuur# En Adolescence en The Studio maak skoonskip by die Emmy Awards # Die National Freedom Party verwelkom die nasionale adjunkpolisiekommissaris vir misdaadopsporing, […]
BULLETIN 15 September 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The National Freedom Party welcomes the suspension of Shadrack Sibiya# Small businesses are urged to apply for the Business Infrastructure Support Programme# And Adolescence and The Studio were some of the big winners at the Emmy Awards # The National Freedom Party has welcomed the suspension of Deputy […]
BULLETIN 15 September 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die National Freedom Party verwelkom die skorsing van Shadrack Sibiya# Klein ondernemings moet aansoek te doen vir die Ondersteuningsprogram vir Sake-infrastruktuur# En Adolescence en The Studio maak skoonskip by die Emmy Awards Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 15 September 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The National Freedom Party welcomes the suspension of Shadrack Sibiya# Small businesses are urged to apply for the Business Infrastructure Support Programme# And Adolescence and The Studio were some of the big winners at the Emmy Awards Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 15 September 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # ANC councillors are gathering today to discuss the accelerating service delivery# The trial of the three accused of theft at Ramaphosa’s Phala Phala farm begins today# And the European Union condemns the Russian drone incursion into Romanian airspace # The ANC, under […]
BULLETIN 15 September 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ANC-raadslede vergader vandag om dienslewering te bespoedig# Die verhoor van die drie diefstalbeskuldigdes by Ramaphosa se Phala Phala-plaas begin vandag# En die Europese Unie veroordeel die skending van die Roemeense lugruim deur Russiese hommeltuie # Die ANC, onder leierskap van die nasionale uitvoerende […]
BULLETIN 15 September 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ANC-raadslede vergader vandag om dienslewering te bespoedig# Die verhoor van die drie diefstalbeskuldigdes by Ramaphosa se Phala Phala-plaas begin vandag# En die Europese Unie veroordeel die skending van die Roemeense lugruim deur Russiese hommeltuie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 15 September 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # ANC councillors are gathering today to discuss the accelerating service delivery# The trial of the three accused of theft at Ramaphosa’s Phala Phala farm begins today# And the European Union condemns the Russian drone incursion into Romanian airspace Stay tuned to […]
BULLETIN 15 September 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie is gemaklik met die tariewe wat aan getuienisleiers betaal word# Netanyahu sê Israel se verhouding met die VSA was nog nooit sterker nie# En krieket: Die reeks tussen Suid-Afrika en Engeland eindig onbeslis nadat die laaste T20 weens reën afgelas word […]
BULLETIN 15 September 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Madlanga Commission is comfortable with the rates being paid to evidence leaders# Netanyahu says Israel’s alliance with the US has never been stronger# And cricket: South Africa and England draw the series after the final T20 is abandoned due to rain […]