BULLETIN 30 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC se kantoor vir Jong Vroue vra die regering om in te gryp in die bekamping van geslagsgeweld# Die DA in die Vrystaat vra dringende optrede na ‘n wrede plaasaanval naby Kestell# En die Iranse minister van Buitelandse Sake sê Amerika moet […]
BULLETIN 30 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC se kantoor vir Jong Vroue vra die regering om in te gryp in die bekamping van geslagsgeweld# Meer as 300 verdagtes is in hegtenis geneem tydens Operasie Shanela# Die DA in die Vrystaat vra dringende optrede na ‘n wrede plaasaanval naby Kestell# […]
BULLETIN 30 June 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ANC Young Women’s Desk calls on government to intervene in combatting gender based violence # Over 300 suspects are arrested during Operation Shanela# The DA in the Free State calls for urgent action after a farm attack near Kestell # […]
BULLETIN 30 June 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula says the ANC views the DA’s threats in a serious light# The heatwave in Europe continues with Spain recording 46 degrees# And rugby: The Junior Boks are eyeing England after smashing Australia in the U20 Championship# # ANC secretary-general Fikile […]
BULLETIN 30 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê die ANC neem die DA-dreigemente ernstig op# Die hittegolf in Europa duur voort met Spanje wat 46 grade aanteken# En rugby: Die Junior Bokke het Engeland in die visier nadat hulle Australië in die O.20-kampioenskap kafdraf # Die ANC se […]
BULLETIN 30 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula sê die ANC neem die DA-dreigemente ernstig op# Die hittegolf in Europa duur voort met Spanje wat 46 grade aanteken# En rugby: Die Junior Bokke het Engeland in die visier nadat hulle Australië in die O.20-kampioenskap kafdraf Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 30 June 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Fikile Mbalula says the ANC views the DA threats in a serious light# The heatwave in Europe continues with Spain recording 46 degrees# And rugby: The Junior Boks are eyeing England after smashing Australia in the U20 Championship Stay tuned to […]
BULLETIN 30 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê die DA het ‘n keuse om die regering van nasionale eenheid te verlaat# Die polisie ondersoek die ontvoering van ‘n nege dae oue baba by ‘n winkelsentrum in Kaapstad# En rugby: Jean Kleyn moet weens ‘n besering aan die Springbok-groep […]
BULLETIN 30 June 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula says DA has a choice to leave the government of national unity# The police investigate the abduction of a nine-day-old baby at a mall in Cape Town# And rugby: Jean Kleyn is ruled out of the Springbok squad due to […]
BULLETIN 30 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula sê DA het ‘n keuse om die regering van nasionale eenheid te verlaat# Die polisie ondersoek die ontvoering van ‘n nege dae oue baba by ‘n winkelsentrum in Kaapstad# En rugby: Jean Kleyn moet weens ‘n besering uit die Springbok-groep onttrek Bly […]