BULLETIN 30 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Kenner sê die vrees vir vergelding maak dit moeilik vir juniors om seniors se seksuele toenadering te verwerp# AfriForum sê Suid-Afrika se misdaadkrisis noodsaak die afwenteling van polisiemagte # En rugby: Itoje voer die Britse en Ierse Leeus die eerste keer aan in […]
BULLETIN 30 June 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Former Transnet executives are granted 50-thousand-rand bail each in a 93-million-rand locomotive tender case# Trump says he is not offering Iran anything and isn’t talking to its government# And tennis: Two-time champion Petra Kvitova plays Emma Navarro first in her final Wimbledon […]
BULLETIN 30 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Voormalige Transnet-hoofde kry 50-duisend-rand borgtog elk die lokomotief-tendersaak van 93-miljoen-rand# Trump sê hy bied Iran niks aan nie en praat nie met sy regering nie# En tennis: Die tweemalige kampioen Kvitova speel teen Navarro in die eerste ronde van haar laaste Wimbledon-toernooi # […]
BULLETIN 30 June 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Former Transnet executives are granted 50-thousand-rand’s bail each in the 93-million-rand locomotive tender case# The Livingstone hospital in Gqeberha is on its knees after the departure of 74 personnel# And tennis: Wimbledon has a heat rule in place as the mercury soars […]
BULLETIN 30 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Voormalige Transnet-hoofde kry 50-duisend-rand borgtog elk in die lokomotief-tendersaak van 93-miljoen-rand# Die Livingstone-hospitaal in Gqeberha is op sy knieë na die vertrek van 74 personeellede# En tennis: Wimbledon begin in snikhete weer in Londen # Vier voormalige Transnet-hoofde is borgtog van 50-duisend-rand elk […]
BULLETIN 30 June 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Public servants call for urgent interventions with crises in municipalities and state-owned entities# Hundreds of families are displaced by a new wave of Israeli air strikes on Gaza# And rugby: Four All Blacks will play for the combined Australia-New Zealand team against the […]
BULLETIN 30 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Staatsampatenare vra dringende optrede te midde van met krisisse in munisipaliteite en staatsondernemings# Honderde gesinne word ontwortel weens ‘n nuwe vlaag Israelse lugaanvalle op Gaza# En rugby: Vier All Blacks is ingesluit in die gesamentlike Australies-Nieu-Seelandse span wat teen die Leeus gaan speel […]
BULLETIN 30 June 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # ActionSA won’t be pressured into supporting a motion of no confidence against president Cyril Ramaphosa# Police commissioner Masemola welcomes the arrest of two alleged hitmen in the Fort Hare bodyguard murder case# And the Dalai Lama will reveal his succession plan while […]
BULLETIN 30 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA sal nie swig onder druk om ‘n mosie van wantroue teen Ramaphosa te steun nie# Masemola verwelkom die inhegtenisneming van twee vermeende huurmoordenaars in die Fort Hare-lyfwagmoordsaak# En die Dalai Lama sal sy opvolgplan bekendstel terwyl China aandring dat hý sy opvolger […]
BULLETIN 30 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # CapeNature het meer as 13-duisend hektaar by die beskermde gebiede in die Wes-Kaap gevoeg om bewaringspogings te bevorder. Ondanks die uitbreiding is 30-persent van die provinsie se ekostelsels onder druk weens ontwikkeling, landbou en klimaatsverandering. Die laaste uitbreiding is deel van groter pogings […]