BULLETIN 1 July 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # AfriForum calls for the devolution of policing powers# The FF Plus wants safe wheelchair access at the Rand-West municipal building # The US Senate is in a marathon voting session on Trump’s Domestic Policy Bill# And tennis: Yulia Putintseva asks for […]
BULLETIN 1 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Saai sê Suid-Afrika se plaasmisdaadkrisis word onderskat# SAFTU verwelkom die arrestasie van die Transnet-uitvoerende bestuurslede vir korrupsie# En Netanyahu sal volgende week met Trump vergader # Die Suider-Afrikaanse Agri-insiatief, Saai, sê die ware omvang van misdaad op plase en in landelike gebiede word heeltemal […]
BULLETIN 1 July 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Saai says South Africa’s rural farm crime crisis is underestimated# SAFTU welcomes the arrests of the Transnet executive management members for corruption# And Netanyahu will meet with Trump next week # The Southern African Agri Initiative says the true extent of crime on […]
BULLETIN 1 Julie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Saai sê Suid-Afrika se plaasmisdaadkrisis word onderskat# SAFTU verwelkom die arrestasie van die Transnet-uitvoerende bestuurslede vir korrupsie# En Netanyahu sal volgende week met Trump vergader Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 1 July 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Saai says South Africa’s rural farm crime crisis is underestimated # SAFTU welcomes the arrests of the Transnet executive management members for corruption# And Netanyahu will meet with Trump next week Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 1 Julie 8 vm. Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê die herstel van makro-ekonomiese bestendigheid is noodsaaklik# Die DA gaan vandag ‘n strafregtelike klagte teen minister Nkabane indien# En Donald Trump se wêreldwye staking van noodhulp kan 14-miljoen sterftes tot gevolg hê # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, […]
BULLETIN 1 July 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Lamola says restoring macroeconomic stability is essential# The DA will today lay criminal charges against minister Nkabane# And Donald Trump’s global aid cuts risk 14-million deaths # The minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, says restoring macroeconomic stability through […]
BULLETIN 1 July 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Lamola says restoring macroeconomic stability is essential# The DA will today lay criminal charges against minister Nkabane# And Donald Trump’s global aid cuts risk 14-million deaths Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 1 Julie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola sê die herstel van makro-ekonomiese bestendigheid is noodsaaklik# Die DA gaan vandag strafregtelike klagte teen minister Nkabane indien# En Donald Trump se wêreldwye staking van noodhulp kan 14-miljoen sterftes tot gevolg hê Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 1 Julie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Numsa veroordeel die VSA en Israel se aanvalle op Iran# Die Ondersoekdirektoraat is gereed om geregtigheid te laat seëvier in staatskapingsake# En tennis: Sabalenka is deur na die tweede ronde by Wimbledon, maar Medvedev is nie so gelukkig nie # Die metaalwerkersvakbond Numsa […]