BULLETIN 15 September 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Former president Thabo Mbeki says a lack of credibility led to foundations’ withdrawal from the national dialogue# ActionSA says the Defence minister and her deputies spent over 20-million-rand on travel alone since taking office# And rugby: The Springboks are back on top […]
BULLETIN 15 September 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbeki sê ‘n gebrek aan geloofwaardigheid veroorsaak die onttrekking van nasionale dialoog# Charlie Kirk se gedenkdiens sal in ‘n stadon in Arizona gehou word# En rugby: Die Bokke is weer konings van die wêreld # Oudpresident Thabo Mbeki het onthul waarom verskeie stigtings, […]
BULLETIN SPORTS NEWS 15 September 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: South Africa is back at the top of the world rankings after thrashing New Zealand 43-10 in Wellington on Saturday, their biggest-ever victory over their arch-rivals. Ireland has moved into second place, […]
BULLETIN SPORTNUUS 15 September 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Suid-Afrika is weer boaan die wêreldranglys nadat hy Nieu-Seeland Saterdag in Wellington 43-10 verpletter het vir sy grootste oorwinning ooit oor sy aartsvyand. Ierland is tweede en die All Blacks skuif af na die […]
BULLETIN 15 September 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Eskom is to return over two-thousand-megawatts of generation capacity to service this week# The DA demands the immediate suspension of the costly SANDF training in Cuba # And rugby: The Springboks are back on top of the world rankings, while the All […]
BULLETIN 15 September 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom koppel hierdie week weer twee-duisend-megawatt aan die kragnetwerk # Die DA eis die onmiddellike opskorting van die duur Weermagopleiding in Kuba# En rugby: Die Bokke is weer konings van die wêreld # Eskom sê hy beplan om voor spitstyd vanaand en deur die […]
BULLETIN 15 September 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Ramaphosa says government is building a more accountable and capable Public Service# Utah’s governor says Charlie Kirk’s alleged shooter is not cooperating with authorities# And rugby: The four highest-ranked teams will contest the Women’s World Cup semifinals # President Cyril Ramaphosa says […]
BULLETIN 15 September 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die regering bou aan ‘n verantwoordbare en bekwame Staatsdiens# Utah se goewerneur sê Charlie Kirk se vermeende moordenaar gee nie sy samewerking aan die owerhede nie# En rugby: Die voorste vier spanne in die wêreld dring deur na die halfeindronde […]
BULLETIN 15 September 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die regering bou aan ‘n verantwoordbare en bekwame Staatsdiens# Die PA-leier Gayton McKenzie sê die ondersoek na Kenny Kunene is byna voltooi# Die UDM vra die regering om aandag te gee aan die voortslepende forensiese agterstand# En Utah se goewerneur sê […]
BULLETIN 15 September 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says the government is building a more accountable and capable Public Service# The PA leader, Gayton McKenzie, says the probe into Kenny Kunene is nearly complete# The UDM calls on government to address the ongoing forensic backlog# And, Utah’s […]