BULLETIN 2 Julie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Regter Mbenenge se aanklaer mag hom nie onder kruisverhoor neem nie# Minister Creecy sê haar departement versnel projekte vir die betroubare verskaffing van stralerbrandstof # En die Dalai Lama onderneem om nié die laaste leier van Tibetaanse Boeddhisme te wees nie # Die Regterlike […]
BULLETIN SPORTS NEWS 2 July 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: Midfielder Jesse Kriel will officially become the 67th Springbok captain in the first Test against Italy at Loftus Versfeld on Saturday. He takes over from regular captain Siya Kolisi, who had a […]
BULLETIN SPORTNUUS 2 Julie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die senter Jesse Kriel sal die Springbokke Saterdag op Loftus Versfeld teen Italië aanvoer en amptelik die 67ste kaptein word. Kriel is gekies omdat die gewone kaptein, Siya Kolisi, ‘n stywe Achilles-sening het, en […]
BULLETIN 2 July 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Parliament adopts the terms of reference for an inquiry into financial misconduct at the Road Accident Fund# Rugby: The Lions’ coach expects a much tougher game against the Reds today# And South Africa gears up to break the record for the world’s […]
BULLETIN 2 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement aanvaar ‘n verwysingsraamwerk vir ‘n ondersoek na finansiële wangedrag by die Padongelukkefonds# Rugby: Die Leeus verwag ‘n baie taaier wedstryd teen die Reds vandag # En Suid-Afrika is vasbeslote om die wêreldrekord te verower vir die grootste braai # Die Parlement se […]
BULLETIN 2 July 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The JSE recorded good gains in the first six months of the year# Cape Town gets an interdict against extortionists# And rugby: The British and Irish Lions’ coach expects a much tougher game against the Reds # Investors on the Johannesburg Stock […]
BULLETIN 2 Julie 11 vm Goeiemôreg. Ek is…….. In die bulletin: # Die JSE teken goeie winste aan in die eerste ses maande van die jaar# Kaapstad kry ‘n interdik teen afpersers# En rugby: Die afrigter van die Britse en Ierse Leeus verwag ‘n baie moeiliker kragmeting met die Reds # Beleggers op die Johannesburgse […]
BULLETIN 2 Julie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die JSE teken goeie winste aan in die eerste ses maande van die jaar# Munisipale amptenare van Tshwane word aangekeer vir die diefstal van transformators# Kaapstad kry ‘n interdik teen afpersers# En rugby: Die afrigter van die Britse en Ierse Leeus verwag ‘n baie […]
BULLETIN 2 July 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The JSE recorded good gains in the first six months of the year# Tshwane municipal officials were arrested for the theft of transformers# Cape Town gets an interdict against extortionists# And rugby: The British and Irish Lions’ coach expects a much […]
BULLETIN 2 July 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # South Africa is starting with the vaccination of poultry against bird flu# The controversial televangelist Jimmy Swaggart dies at 90# And motorsport: F1 has a plan if the Middle East races cannot continue # The minister of Agriculture, John Steenhuisen, has announced the […]