BULLETIN 2 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Landboubemarkingsraad waarsku verhogings in brandstofheffing sal landbousektor benadeel# Die jurie beraadslaag oor ‘n aanklag van sameswering tot rampokkery teen Sean ‘Diddy’ Combs# En kanovaart: ‘n Vyf-en-tagtigjarige deelnemer wil die rekord van 52 Bergrivier-marathons haal # Die Nasionale Landboubemarkingsraad waarsku verhogings in […]
BULLETIN 2 July 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The National Agricultural Marketing Council warns the fuel levy hike is set to hurt the agriculture sector# SASSA continues to review the grants of targeted beneficiaries# And Rugby: Another comprehensive victory for the Lions in Australia # The National Agricultural Marketing Council […]
BULLETIN 2 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Landboubemarkingsraad waarsku verhogings in die brandstofheffing sal die landbousektor benadeel# SASSA gaan voort met die hersiening van geteikende begunstigdes se toelaes# En rugby: Nog ‘n oortuigende oorwinning vir die Britse en Ierse Leeus in Australië # Die Nasionale Landboubemarkingsraad waarsku verhogings […]
BULLETIN 2 July 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Theo de Jager from SAAI says the US trip offered a value proposition on agriculture# ActionSA says the rail network is still dysfunctional in spite of billions being spent# And Hiroshima’s mayor says Trump should visit the city before making statements about […]
BULLETIN 2 Julie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SAAI sê die Amerikaanse reis was om ‘n waardevoorstel oor landbou te bied# ActionSA sê die spoornetwerk bly wanfunksioneel ondaks besteding van miljarde# En Hiroshima se burgemeester sê Trump moet die stad besoek voor hy uitlatings maak oor atoombomme # Die uitvoerende direkteur […]
BULLETIN 2 July 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Freedom Front Plus’s leader denies the US trip was a visit to complain# Minister Barbara Creecy says SAA has started a measured fleet expansion to meet growing demand# And athletics: Financial struggles keep coach Sepeng from joining the 800-metre gold medallist […]
BULLETIN 2 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus se leier ontken die reis na Amerika was om te gaan kla# Minister Creecy sê die SAL het ‘n berekende uitbreiding begin om aan verhoogde vraag te voldoen# En die Afrika-Ontwikkelingsbank staan ‘n lening van 2,5-miljard-rand aan die Stad Johannesburg […]
BULLETIN 2 Julie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Creecy sê haar departement verwag om 42-miljoen passasiers deur ACSA se netwerk te hanteer# Die onwettige alkoholmark kos Suid-Afrika 16,5-miljard-rand in verlore belastinginkomste# En krieket: Wiaan Mulder gaan die Proteas aanvoer in die tweede toets teen Zimbabwe # Die minister van Vervoer, […]
BULLETIN 2 July 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Creecy says her department expects 42-million passengers to move through the Airports Company network# South Africa’s illicit alcohol market costs the country 16.5-billion-rand in lost tax revenue# And cricket: Wiaan Mulder will lead the Proteas in the second Test against Zimbabwe due to […]
BULLETIN 2 Julie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Suid-Afrika maak gereed vir die Guinness-wêreldrekord vir die grootste braai. Die titel behoort sedert 2017 aan Uruguay wat 16,5 ton vleis gebraai het. Castle Lager en Big Save gaan op Erfenisdag op 24 September gasheer wees vir die wêreld se grootste braai. Om […]