Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Shivambu se skuif kan tot die EFF se verval lei
# Cosatu steun die oproep vir meer befondsing om speurders aan te stel
# Die DA in Gauteng sê Lesufi het geen oplossings gebied nie
# En rugby: Elrigh Louw verwag ’n reuse-aanslag van die Wallabies
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………