Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF kritiseer die verlies van die Zondo-kommissie se databasis deur die Departement van Justisie
# SALGA herhaal sy waarskuwing dat munisipale skuld Eskom se toekoms bedreig
# Die president van die Columbia Universiteit bedank ná die studentebetogings oor die oorlog in Gaza
# En rugby: Die All Blacks maak vier veranderings aan hulle opdrafspan vir die tweede kragmeting met die Pumas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………