Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Staatskapingsvervolgings is in gedrang nadat ‘n bewysdatabasis glo verlore raak
# OUTA vra bekwame leiding in Johannesburg
# Japan se eerste minister sal homself nie weer verkiesbaar stel nie
# En rugby: Meer lande sal nou vir die Wêreldbekertoernooi vir mans kan kwalifiseer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………