Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Vryemarkstigting sê die Nasionale Gesondheidsversekering is ‘n sondebok vir die ANC
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom belanghebbendes se betrokkenheid by die Nasionale Gesondheidsversekering
# Die ANC in Limpopo ondersteun steeds sy adjunkvoorsitter wat by die VBS Bank-sage betrek word
# En Trump sê Harris is onbevoeg
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………