Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Sanco verander sy standpunt oor die regering van nasionale eenheid
# OUTA versoek die Parlement om aandag te skenk aan die bestuurskwessies by die Maritieme Veiligheidsowerheid
# Daar was nog ‘n ongeluk waarby ‘n bus wat leerders vervoer betrokke was
# En Hamas sal dalk nie aan die volgende ronde wapenstilstands-onderhandelings deelneem nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………