Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Gesondheid gaan ‘n artikel van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering in werking stel
# Die DA sê Suid-Afrikaners word gyselaar gehou deur misdaad
# ‘n Man van Pakistan word aangekla van ‘n huurmoord-komplot op Amerikaanse politici
# En krieket: Die Proteas kom teen die Windies te staan in hul eerste toets in Port of Spain
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………