Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê misdaad belemmer steeds die land se ekonomiese groei
# Die DA in Gauteng sê die Departement van Gesondheid se begroting moes nooit goedgekeur word nie
# Lauren Dickason appelleer teen haar vonnis van 18 jaar vir die moord op haar drie dogters in Nieu-Seeland
# En Olimpiese Spele: Adam Peaty bevraagteken China se oorwinning in die aflos vir mans na opkikker-bewerings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………