Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# AfriForum sê Nersa se bykomende verslagdoenings-vereistes vir sukkelende munisipaliteite gaan nutteloos wees
# Ramaphosa gee die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming om nege kontrakte van Mangaung se metropolisie en ‘n Gautengse Gesondheidstender te ondersoek
# Trump sê hy gee Iran ‘n laaste kans om ’n ooreenkoms te onderteken
# En sokker: Banyana Banyana weet wat op die spel is teen Burkina Faso
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………