Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Energiekenner voorspel beurtkrag sal teen die einde van die jaar eindig
# Die EFF eis aanspreeklikheid vir 123-miljoen-rand wat by die Nasionale Vaardigheidsfonds geplunder is
# ‘n Senior Hamas-leier is in Iran vermoor
# En Olimpiese Spele: Tatjana Smith keer terug na die swembad vir die 200-meter borsslag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………