Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ’n RGN-opname toon die voorkoms van MIV is besig om te daal in Suid-Afrika
# Greenpeace Afrika sê die Wet op Klimaatsverandering is ‘n stap nader aan skoner ekonomieë
# Die GOOD-party kritiseer Kaapstad se Munisipale Beplanningsverordening
# En ‘n vragskip met nege bemanningslede sink tydens Tifoon Gaemi in Taiwan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………