Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ’n Ekonomiese risiko-ontleder is bekommerd oor Suid-Afrika se betrekkinge met die VSA
# Vyf verdagtes word in hegtenis geneem vir die ontvoering van ‘n 14-jarige meisie in Mpumalanga
# Bernie Sanders veroordeel Netanyahu se toespraak voor die Amerikaanse Kongres
# En Olimpiese Spele: ‘n Bekroonde Britse atleet word voorlopig vir ses maande geskors
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………