Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Operasionele en Intelligensiestruktuur is vol vertroue oor die veiligheidsmaatreëls vir die Parlementsopening
# Die minister van Justisie is daartoe verbind om die aanbevelings van die Zondo-kommissie in werking te stel
# JD Vance aanvaar sy benoeming as die Amerikaanse Republikeinse Party se visepresidents-kandidaat
# En rugby: Die All Blacks maak 11 veranderings vir hul toets teen Fidji
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………