Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Hlabisa vra partye om te fokus op bestendigheid terwyl die 14-dae-tydperk vir die samestelling van rade begin
# Die ANC-Jeugliga sê die party se Nasionale Uitvoerende Komitee moet aanspreeklikheid aanvaar vir die verkiesingsuitslag
# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers keer ‘n ampsklag teen die minister van Verdediging
# En sokker: Banyana Banyana se afrigter kies ‘n sterk groep vir die Wêreldbeker-kwalifiseerders
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………